Die Polish rip Die Antwoord af – take 2

In Die Antwoord deur griffin1 Eiertjies

Ons kan nou confirm dat die Poolse ad agencies nie veel orignal idees het nie. Hierie enetjie is bietjie meer van ‘n blatant rip-off as die vorige een jou nie convince het nie. Straight-up.

(shot, a guy from Poland)

griffinDie Polish rip Die Antwoord af – take 2

Comments

  1. Robert

    damn straight! Poland awaits for ZEF Culture! you guys bring it on, can't fuckin w8:):) you guys R fuckin' nuts. Die antwoord rocks da business!

Gooi Comment