Comments

  1. Georgeofthejungle

    WTF dude…seriously WTF!!! Opvoedkundige kleuter programme?

  2. Hang Ballas

    Dit is afgryslik, maar slet snaak! Lekker dratie musiek!

  3. ThinnLizzy

    Die oukie, my liewe maats, is die ander boetie van die Telly-Tubbies waaroor almal skaam kry om te praat.  Sy naam is Pielietjie-Kom-Tjorts.  Hy's 'n baie scaly caracter & maak graag porn movies en dirty flieks.

  4. Trespassa

    Wat de donner?!?!? Buwhahahaha! Dis fokkin af! Ek stuur dit aan!

  5. ekke

    ek dog dis Heidi se oupa daar in die berge

  6. Hagen

    "Belgiums is fokken weirdo’s"? Huh?
    bedoel seker
    "Belgians is fokken weirdo’s"

  7. Gr1m

    Jirre. Nou nie meer lus vir my ontbyt na daai nie…

  8. Willempie

    JIRRE JISSIS! WAT DE FOK!!! Scarred for fucking life bra's…

  9. ikke

    Ik ben belg en dat komt van een komische groep 'de neveneffecten'. Dat is dus als
    grap opgezet en niet als sexuele opvoeding in een kinderpgrogramma
    PS. Jep, belgen zijn wierdo's en we love it.

    PSS : Ik vind dat zuidafrikaans taalken supervet..
    For those who don't understand the shit above :
    I am from belgium and that clip is from a belgian comedy group called 'the side effects"
    so it is a joke, not a movie for sexual education on a children's tv-channel.
    PS. Yes, Belgians are fuckin' weirdos en we vinden dat fukkin te gek.
    PSS. That south-african language is great.

  10. Nella

    Geslagsvoorligting vir laerskool kinders… 

  11. CHARLENE

    Dankie tog die poephol het nie saam gesing nie…

  12. Evert

    Quote uit die movie 'In Bruges':
    "What's Belgium famous for? Chocolates and child abuse, and they only invented the chocolates to get to the kids." 

  13. Piet Skiet Skoon

    O bliksem julle is snaaks- ek stem saam met Charlene!
    Ek is suppose om in 'n depro te wees en het vanaand behoorlik gelag (ek dink ek moet my afspraak met die shrink cancel!) vir julle klomp konte!  Julle is fokken vieslik, maar o hel, so snaaks!

  14. BALLAS

    Fok dit is fokken snaaks….Fok…julle maak my dag en Charlene jy is snaaks..

  15. Ds. Pieter

    Waarheen stuur ek my sielkundige se rekening?

  16. adele

    my liewe ouers, waddefok, ek het nie fokken woorde nie.  ja nee, scarred for fokken life.

Gooi Comment