Comments

  1. Ivan v d Bergh

    Hoe $#@$#^%$ dom kan jy kry. Kyk, ek het baie respek vir ons land en sy sport maar jy is gladnie snaaks om jou kinders name te gee wat van toepassing is op wat gebeur daai tyd nie.

    Ek mag dalk verkeerd wees is baie se oe – Sorry, maar dis my mening.

  2. Evert

    Proudly Souf Afrikin.
    Nee fok. Ek support die span, maar sal nie so iets doen nie.

  3. Evert

    Ek hoop regtig jy het my vir 'n poes gevat en dat dit nie waar is nie.

  4. johan

    AG NEE JISSIS!!!
    WAT DE FOK IS VOLGENDE? BAFANNA EN "NIE EERS DIE UITDINNE GEHAAL NIE?"
    GOD MAN… KOM FOKKEN BY EN GEE JOU KINDER NORMALE NAME

  5. Honnestront

    Johan, na wie is jy vernoem en wat het hy gedoen dat dit die moeite werd was dat jy na hom vernoem is? en moenie sê dis omdat hy jou in die wêreld in gebring het nie, enige ou wat hom kan styf kry, kan 'n baba maak. Ek stem saam dis moerse kak name, maar om nou so liries te raak oor Bafana 'n kak span is, is net stupid. Moes hulle hul kinders Blue Venter en Bulls Venter genoem het? Of moes hulle Johan genoem geword her?

  6. schalk

    WTF? Die kinders gaan eendag vra ''Wat de fok het my Ma en Pa gedink''

  7. Paulus

    Haha!! Johan, jy gaan kak my maat! Jy is, lyk my, nie baie gewild nie my vriend…

  8. losima nepase

    what's so wrong about the name.why is it everyone 's concern that these babies names are Mexico and Bafana. this is history, and for those who don't understand, the can catch a hike to hell

  9. Marian

    ROFL!! ek dink dis tos snaaks!!!! ek kan totally myself so iets fucked up sien doen net vi di joke!!!

  10. lippeleklekker

    Simpel fokkers!——mexico1 bafana 1 –wats so historical aan dit?
    Al rede hoekom dit gedoen is ,is vir die simpel rede–dis al hoe ek oooooit op die fokken nuus gaan wees.
    Besef hulle nie hoe verskriklik die kinders gespot gaan word nie aijaiajaiajai

  11. lippeleklekker

    Ek het nog nooit gehoor daarvan dat mense hulle kinders name gee om hulle lus om die sport te leer te blemtoon nie.Charl jou baobbejaan.
    El wil leer skaak speel—my kinders se name gaan skaak en mat wees en my derde kind noem ek sommer jukskei

  12. Bokspoortjie

    Die Venter tweeling gaan hulle name verander sodra hulle 18 word….ek kry hulle erg jammer oor die jare gespot voor dan….
    Laat my nogal dink aan die Wesbank advertensie so paar jaar terug waar mense hulle kinders, bote ens. Johan & Michelle vernoem het a.g.v die great diens wat hulle by die twee werknemers van Wesbank gekry het. 

  13. Didi

    Good luck Bafana en Mexico met die gespot op skool eendag

  14. jay

    losima nepase
    Hou op om n poes te wees en aan kak soos "history" vas te klou. Dis kak name. Period.
     

  15. johan

    @Honnestront > JOU MA SE POES!
    Ek voel fokkol vir name en na wat jy vernoem is nie maar om jou kinders Mexico en Bafana te noem is net fokken belaglik

  16. Sakkie Seemonster

    Dank die fok tog HOLLAND en PARAGUAY het nie die eerste game gespeel nie

  17. poepin'nvisblik

    Bafana suig my nana, bafana suig my nana…wê-wê-wê-wêeeeee-wê. Nee ouens, dis f'en hartseer. Arme kindertjies. Laat dink my aan daai funny ID's van ons locals wat julle al gepubliseer het.

  18. Jakalas

    Fokken solid Ivan!!! Kan jy imagine as die twee op 'n plaas gebore was, wat de fok sou hulle name dan gewees het. "Ag hallo Ouma, kom kyk net die oulike twee goetertjies, hierie is Beespoes en Varkbal Venter!!

  19. ThinnLizzy

    Sakkie Seemonster:  heavey skerp comment, Holland Venter & Paragay Venter, jarra imagine that!!!

  20. Hoerskont

    Nee my goeie f*k!!! Vir sekere dinge is daar nie pille nie!!!!

  21. Ouma Meelbol

    Nee my fok. Dis hoe serial killers hulle begin in die lewe kry.

  22. spuitpoep

    darem by houm affehers kan jy ma jou naam vinning verander met die blou form(die een met die bul op)

  23. Petrus Kruiper

    Jissis Got, ek is gebore toe porn van movies na VHS oorgeskuif het en daarom is my naam Piel Potgieter en ek het nog geen probleme daarmee gehad nie. Ek wonder ook nie hoekom my ma-hulle so stupid was nie. En nou "n par vloekwoorde om die boodskap mee vol te maak: Poes Holnaai Kak Doos Fokken Poesneusgotparra Kontlip Klitbesem.
    Jissis
    Got

Gooi Comment