Interwebsradio.com
Van Coke Kartel
Kom-petisies
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Lonely Island – Turtleneck & Chain
- Lekker kinderagtig
- Score ‘n ticket na Up The Creek festival. Swellendam, 2-5 Feb.
- Die Antwoord Parody – Enter The Ginger
- Musica vat vir Jurie Els laag. Fokken laag.
- Van Coke kartel – “Dis ‘n Land” music video & interview.
- Die Antwoord – Ten$ion trailer
-
Watkykertjies Tune
- # 1 Pisscat on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Prof. Bokdrol on Van Coke kartel – “Dis ‘n Land” music video & interview.
- Daan droldruk on Musica vat vir Jurie Els laag. Fokken laag.
- Karin Komsluk on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- JagsJannie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Dirk Diggler Diktros on Score ‘n ticket na Up The Creek festival. Swellendam, 2-5 Feb.
-
-
Monthly Archives: June 2010
Jack Parow in Kaaskopland
Griff,
Ek is moerse fokken excited! Ek het vanoggend toe ek by die werk instap my ticket vir Jack Parow se show by Melkweg in Amsterdam, op my tafel gekry. My Kaaskop tjommie was fluks genoeg om gister die hele fokken dag op sy bicycle te spandeer sodat ek en hy vir Jack kan gaan check! [...]
Gefile in briewe, jack parow 6 Comments
Kaalgat Rockband
Ek is bly hierie goose het haar kaalgat Rockband video oppie interweb gegooi. Nou hoef ek nie myne te laai nie.
Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos, griff se games 10 Comments
So paar kak grappe om jou dag mee te begin
Meraai
Meraai sit wydsbeen op die sypaadjie in die son.
Polisieman vra: Wat maak jy?
Meraai: "Ek het nou net my huur betaal, nou lat ek net
die kwitansie droog word.
Mike en Kallie
Mike en Kallie vlieg British Airways oor Afrika.
Die vlieënier kondig aan:
"Ladies and gentlemen, we are now entering Ethiopain airspace.
Here 40 % of the population are infected [...]
Gefile in Grapgat Leave a comment





Hoe nou, Haas Das?