Watkykjy se geboorte. Soortvan.

In Fokken Main Videos deur griffin4 Eiertjies

Nie baie Watkykertjies weet dit nie, maar die Altemit Afreakaanse Websait in die Heelal het besically ontstaan na 'n visit aan die Radio Rats oor die 10 jaar terug in Klerksdorp. Daai zef town wat nie op jou GPS wys nie en waar die kinders die honde byt.

Griffin, SD3000 en sy cherrie het deurgeskiet Noordwes provinsie toe om 'm music video te gaan maak vir Geraas, daai musiek program wat altyd op SABC2 was. Griff het maar net saamgegaan omdat hy niks anders op 'n Sondag gehad het om met sy hangover te doen nie. Ons het by Jonathan Handley se pozzie uitgeslaan. Dit was nogal 'n trippie fokken huis, want behalwe dat die bra 'n mediese dokter was en musiek gemaak het, het 'n ook doodskiste gebou en geverf. Doodskiste. Vir slange. Dit het orals deur die huis gehang.

Hy het vir ons 'n variety van goed aangebied om te drink: Tee, koffie, koeldrank of wyn.  Dit was 9 uur die oggend en natuurlik het griff vir die wyn gegaan. Daai regmakertjie tipe vibe. In plaas van 'n glas, het Jonathan vir hom sommer 'n hele fokken bottel rooiwyn in die hand gestop.
Die wyn se naam was "Watkykjy – 'n heerlike laatpoes". Die instructions op die label agter op die bottel het min of meer so verloop:

1. Suip hele bottel uit
2. Pomp
2. Kots
3. Kyk jou vriend diep in die oë
4. Skree "Watkykjy!"

of so iets… Die bottel is seker nog iewers in 'n boks weggepak.

Griff het toe maar net reël 1 gevolg, want hy is seker SD3000 sou nie baie happy gewees het as hy sy goose sou pomp nie. Of vir hom nie.

Die res van die dag het ons die music video geshoot en die blare het griff gevra om sommer ook deel te wees van die video. Footage is afgeneem by die huis, een of ander shebeen in die kak deel van die dorp en die begrafplaas.

Almal van ons het 'n geraamte in die kas. So met bloos wange, 'n mompel stem en 'n groot toon wat in die grond boor, bied ons The Radio Rats se tune "Don't shoot the DJ" aan. Moenie District 9 vibes verwag nie.

Heavy skaam…
 

PS: Ons het nie te veel moeite gedoen om dit van VHS af te capture nie. Daar is fokol stereo, so luister maar met jou sterk oor uit een speaker uit.

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy se geboorte. Soortvan.

    Comments

    1. Marius Benoni Breker

      Was Griffin die bra wat van die dak af gePOES het?

    2. Jagse_Karel

      Die video het te kort aan tiete.

    3. Author
      griffin

      En miskien so bietjie talent ook …

    4. Benzarto

      Klerksdorp is n zef outskirt somewhere between niks en nerens,maar bra,hie  kry jy poes op n skinkbord ekse.Sommer manet omlat die kinners hier kak boring is en die next best thing weg van die beach,is naai en nogmaals  naai!!!!

    Gooi Comment