Watkykertjie met ‘ n kak storie

In Briewe deur griffin3 Eiertjies

Kyk griffin hier iets wat ek met jou en die watkykjy kaaskoppe wil deel.

Ek is nie 'n ou wat like om 'n kak te vang in publiek toilets nie, maar vanogend het ek nou 'n mol in my hol gehad by die werk. Kyk dis van daai as jy gaan sit dan puncher hy jou longe.

Toe ek nou later besluit ok… Ek moet seker maar die bruin beer gaan stoei en klaar kry. Als het goed gegaan, my hol met lekker two ply afgewee, somer voken purfumed kak papier. Toe ek die kak huis spoel dink die drol vok dit en steek vas en oveflow die toilet, ek die domdoos skiem vok dit en spat soos slap kak. Nie lank nie kry ek eni res vani staff email vani baas af, en se, die is sommer kak!! Kan julle wie okal dit was net dit uitsort (Jy weet wie jy is). Ek het gedog ek hardloop weg van embarsement man. Trek hy my been of weet hy regtig "Wie dit is".

Kyk volgende keer kak ek maar in my broek

Heinrich


As hy Watkykjy lees, weet hy nou wie hy is.

Vat maar die hanskoene, mop en een van daai apparate waarmee mens mashed potatoes maak. Lyk my jy gaan 'n lang, kak dag hê.

griff.

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykertjie met ‘ n kak storie

    Comments

    1. JyWeetWieEkIs

      Heinrich…Kan ek jou sien in my kantoor asb?

    2. moira

      dis die beste kak wat ek in n lang tyd gehoor het!!! lol…

    Gooi Comment