Hulle het een ding reg na "aksie" satisfaksie ek laaik ook van 'n smoke na 'n lekker rapsie aksie.
Goeie een ouens "vol smaak"
Ben
Dit was die dae toe mense regtig nie geweet het rook gee kak af nie, so hulle was ongeskoold in vandag se terme. Ons almal het 'n keuse, rook tot jy vrek, en van ouderdom, of rook tot die longe ingee, dit is die twee keuses, jy kan rook of jy kan nie rook nie. Die eienaar van Marlboro en sy twee direkteure is al drie dood aan long kanker, maar my oupa het gesterf aan suikersiekte op 86, en hy het gerook tot hy gesterf het. So, wat vir jou geld, geld nie vir ander nie. Ek rook by the way. Die kak is moeilik om te los>
powerslave
Wat is so lekker aan rook. Dis n slegte gewoonte en is niks goed vir jou nie . Jy mors jou geld en so ook die geld van jou kinders. Kyk n bietjie wat kos n pakkie jou n dag , dis as jy n pakkie rook n dag. Teen R30 n pakkie maak dit, R30 * 4 werks dae waar jy slegs een pakkie rook n dag, dan vrydag tot sondag rook jy dalk 2 pakkies = R30*6 pakkies.
Nou vir jou skok van jou lewe jou dom fok. Dit kos jou R300 n week . R1200 n maand. Ja jou aap jy fokken rook R1200 op. Wat kry jy daaruit, n fokken kak asem wat ruik of jy honde stront geeet het . Gaan sit eerder di geld van jou in n aftree fonds. Jy wat so met jou 'zaan' staan en dink jys fokken cool , jys fokken deur die kak man en so ook jou asem. Gee eerder di R30 vir jou kids elke dag jou sleg moer.
Author
griffin
Kom ons veronderstel jy spend R1200 per maand op kankerstokkies. Dis give or take ‘n pakkie 20 sigarette per dag.
Check hierie uit:
Kom ons sê jy’n ‘n bond op jou huis van R 1mil wat jy op die current rate van 10% afebetaal oor 20 jaar.
As jy ophou rook en die R1200 eerder op jou huislening afbetaal, verkort jy jou leentydperk na 14.75 jaar.
Jy spaar ook R39556.64 op interest.
Paul Botha
Die gholf storie het my nooit impress nie. Simpel game. Maar 'n ou Lexington proe nog steeds lekker!
Ek kom nou agter dat kak wit langbroeke 'n fieslike mode was in die 80's. Ek wonder as ons 30 jaar van nou af terugkyk watter fashion items ook so snaaks gaan wees of dom lyk.
poepin'nvisblik
Fok, nou is ek lus vir 'n Lexington. Daai ou advertering werk soos 'n bom. Light a Lexington, thhaaats the one. Jip Powerslave, rook is sleg, maar so ook is jou preek. Rokers is soos kinders, hoe meer jy sê moenie, hoe meer wil hulle.
gamla
eish…bring memorees trug…lexington was my eerste brand, ek en my broer in die honnehok met pa se sigarette…standard 5…pa kom huis toe…ek laat val die virriki…da brand die deng af…busted!
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
Spoor vir ons porn van die 70' s op.
haha, "DIE OU HET NOU SEKER LONGKANKER" skerp..
Waar is Oom Paul se gewere, se kankerstokkies?