Vote vir ‘n Jack Parow CD wenner – deel 2

In Kompetisie deur griffin13 Eiertjies

Hierdie is ons tweede groep finalists vir die Jack Parow CD. Julle vote sommer hierbo regs op die stempaal. Die eerste rondte hetl Woensdag 17:00 ge-expire en nou gooi ons die nuwe rondte op wat Donderdag 17:00 expire. Gaan check in die Stempaal archives om te check wie gewen het.

Die wenners sal sal dus voor die naweek weet wie hulle is, en Saterdag gaan pos ek hulle persentjies vir hulle.

Klap hom round two:

parowfinalistgroup2

Deel met jou tjommies!

    griffinVote vir ‘n Jack Parow CD wenner – deel 2

    Comments

    1. Generic

      Daai nr.3 se hoed is so fake soos pamela anderson se tiete, smaak dit erg.

    2. Fanie

      Hey bliksems! daai nommer 3 is ge-edit op die computer, fokken slim, wens ek het aan dit gedink!! ek vote vir hom!
      haha.. Bond… Jack Bond.

    3. Brandon

      #3 is n fake! Photoshop? Wat n chop! Wie is die ou in nommer 2?

    4. Werner

      #1 lyk soos n regte doos, lus en gee sommer die ou n pk!

    5. pieter piel

      wonder wat groei in daai ou in die backround in nommer 1 se hare als dit lyk so lekke poes vuil

    6. Nathol SitEnPis

      Nommer 3 se moerefokken photoshop job is bra kak, ek dink ek gaan vir hom moet vote net omdat dit die tipe kakstyl is wat bons.
       
      Nommer 2 is ook baas. nommer 1 moet daai foil in sy gat druk en dan op die vuur gaan sit tot sy ambuie gaar is.. 
       
      Ok naaiers fokvoort.

    7. Weskus Parow

      Awe Ouens… thnx vir die votes.. ek is Nr2, Maar 4 het gewen… Thnx anyway!
       
      Groete uit Velddrif

    8. dukpiel

      #1 is poessnaaks fok ek lag myself byna dood daai foeliehoed is altamit straatboemie styl

    Gooi Comment