Van Coke Kartel “Skop, Skiet & Donner” launch – Stellenbosch

In Van Coke Kartel deur griffin15 Eiertjies

Van Coke Kartel se nuwe album, Skop, Skiet & Donner launch is Vrydagaand 7 Mei by Klein Libertas op Stellenbosch saam met Jack Parow.

Ons gee 2 x double tickets weg vir die gig by Klein Libertas, met ander woorde 4 mense gaan score.

Jy moet ons net convince hoekom jy die tickets soek. Sommer in die comments section. Jy het kans tot Donderdag 6 Mei omtrent 12:00 (lunchtyd se kant.)

Hieso is hulle tune “Voor ons stof word” se kief video:

Jy kan die CD ook by Kalahari.net kry:

skop skiet donner

Deel met jou tjommies!

    griffinVan Coke Kartel “Skop, Skiet & Donner” launch – Stellenbosch

    Comments

    1. uilgod

      Ek schiem julle moet maar vir my 'n paartjie tickets gee. Want ek sit hier in Somerset Mes en het fokkoli beter om te doen op Vrydag aand (Somerset is nou nie die hip and happening plek vir kuier nie, behalwe as mens saam met dieselfde kommon naai's wil kuier elke aand) en om Van Coke en Jack te check sal moes foknmain wees.

      En ek sal 'n paar befoklike pics neem met my dSLR vir die watkykjy page.

      Aweh, uit.

    2. Cobus

      Awe Manne
      Ek soek once die kaartjies. Ek swot op skelmtos en wil moerse graag die show gan kyk, maar studente het mos fokkol geld!  Wil heavy graag vck se nuwe tunes live hoor. Dink dis weer tyd dat nog een van my tanne stukkend gefok in 'n kleinlib moshpit!
      Bedoos!

    3. TERTIUS P. HOLLBRAND

      Ek dink ek verdien dalk 'n paar, ek't sover ELKE album, ondersteun VCK al die pad! Love die nuwe musiek en aanbid vir Francois en Wynand… mal fokkers daai, maar twee konings! Ek wil ook my CD laat sighn!

    4. Flipie

      het maandag my werk verloor, dinsdag toe sit ek my bril fucktup, het donerdag trug gekom van visvang af na dat ek my arm byi dam gebreuk het, toe besluit my kar hy gaan sommer ook breuk nadat ek inelgeval n kak week gehaat het en kos my darm net VOKKEN 8 duisend rand! soek nie die kaartjie om die show te gaan kyk nie. soek geld om poes dronk te word! ek weet drank is nie die op lossing nie maar vok weet tee en koffie ook nie!!

    5. Sheldon

      Ek se gee die kaartjies vir Flipie wat hyt baie meer kak as ek, en gee die ander 2 vir my net om al die ander naaiers af te pis hehe 🙂 gan anyway die show kyk beter julle fokers daar sien!
      Sheldon Was Hier -> X

    6. Fanie

      Want ek fokken lewe vir die mense se musiek, maar het nog nooit die kans gekry om een van hulle shows te gaan kyk nie.

    7. SuZ

      Wat van… shutthefuckup en gee die fokken kaartjies vir my
       
       
      Kort maar kragtig

    8. gerdus

      Die ander se poese… Fokken gee die kaartjie vir my nie omdat julle moet nie maar julle wil. Laas naweek was fokken duur… Die antwoord vra fokken R75. Nou dit nog drank ytgesluit. Ek en my buddies fokken verdien daai kaartjies julle kan some al 4 vir my gee dit sal baie help. Ek wil tenminsta een keer in my lewa iets wen, het nog nooit nie… Ma awe vck 4 life!

    9. JP SW@RTSKAAP

      ek soek die kaartjies vir `n paar redes.
      1. ek is kak broke.
      2. ek is nie lus om in brackenfell(ek sweer dis die sokkie capital of the world) te wees nie.
      3.  ek sceem main man frana se lyrics is befok.
      4. eks seker dit gan reen en ek is die hard genoeg om nogsteeds te gan
      5. dis saam parow en ek al baie op my moer gekry deur die brackenfell boys choir.
      6. wynand se bass riffs is sieker as priesters op straatkiners
      7. griff se blog is die fokn shit!
      8. ek gaan foken trein ry tot daar want ek nie `n kar nie.
      9. malema is `n poes
      10. jurie els is my oom
      So it sal sick wees om te gan check…
      Vrede
      SW@RTSKAAP

       

    10. Author
      griffin

      Die wenners is Uilgod en JP SW@RTSKAAP

      Ek het die details na die e-mail addresse toe gemail wat julle gebruik het om mee te comment. As jy 'n stuk kak e-mail adres gebruik het, sal jy nie die mail kry nie en nie weet wat om te doen nie. En dus ook nie wen nie.

      In daai geval gee ons die kaartjies vir iemand anders.

      Baie geluk ouens. Lekker party en neem foto's.

    11. uilgod

      Aweh Griff.
      Gaan 'n fokken lekker aand wees.
      JP – Sal jou maar moet raaksuip of iets.

      Aweh!

      PS: en ek stem heeltemal saam met JP se punt nommer 9

    12. uilgod

      Ook maar goed ek het iets om na uit te sien.
      Die fokken retards in die land het lyk my gisteraand besluit dat die een paneel op my bike is nie nodig nie en dit vir hulle self gevat. Ek meen, dis 'n fokken stuk plastic. Fokgesigte.

      Te minste kan parow en franna-hulle my dag beter maak vannaand.

    13. Author
      griffin

      Dan is ek happy jy het ten minste die kaartjie gewen.

    Gooi Comment