Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- JagsJannie on Huiswerk is fokken moeilik
- JagsJannie on So paar Idols 2012 contestants
- JagsJannie on Die Antwoord op David Letterman Show
- Skippie on Huiswerk is fokken moeilik
- Chielie on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Dirk Diggler Diktros on So paar Idols 2012 contestants
-
-
Superbike Sondag
Gefile in Spec-takel and tagged K Lo. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.






7 Comments
Dit was befok!!!! Veral die 2de SBK race.
Net jammer die Shershow het afgebliksem in round2.
Ja, my hart was sommer seer oor Shez wat neergedinges het. En arme Jacques Peskins inni Supersport race. Daai bike van hom was heeltemal gefok! Darem was die laaitie ok.
Wie is daai ou wat hulle met die plusbus weggery het? Teen daai tyd was ek bietjie geswaai gewees.
Nie 'n idee wie die ou was nie.
Net moerse bly na laasjaar se kak dat die Suzbox weer goed doen.
Die helikopter shots was befok gewees.
@griff Ek dink nie ons praat oor die selle race nie, maar daar was wel twee dudes in die local 600 race wat hard neergekom het by Wesbank. Die een ou het 'n gefokte sleutelbeen (#73) en ek dink hy was in die plusbussie weggevat. Die ander ou is ook ok (#88)
Kiekie, Undercover maar steeds famous ! Smaak dit stukkend!