Rule die fokken paartie

In Snotstories deur Christo BrandbruggiesRek jou bek

Hos hos tokolos, die naweek loop soos ‘n bun! Ek het dit fokken skill gedink om vir jou ‘n paar paartie trekkers, panty rekker musiek link-ass download vibes te gee. Tjekkit, Brandbruggies krap altyd skulpie, al is hy doos lelik. Die foemf-fighter dynamics is om die regte grooves te volg. Download hierdie pappies en blaas dit by die jol, dan voer jy vannaand soetpatats. Ek is even Swayze genoeg om die links vir jou te drop, free download, Aye Aye Captain! Jou fokken seerower..


Hierdie is ‘n goeie icebreaker. Jou ex is ‘n poes, ek is hier skattie…

 

Blaas haar op, skirts dig dit om te skiem hulle kwakke is next level, almal wil daai ding kou. (hence die fokken sonnies in die bar) Gooi hierdie nommer, dan is sy so nat soos Lance na die Tour de France…

 

Noudat sy reken sy toggle die jol dik mal, moet jy haar verder boost. Hierdie tune is oues, maar hy sal nogsteeds graft. Jy’s fokken HOT as dit uit pimpeleer by die kroeg met superflex arms en ‘n “fok jou”-houding , jy’s COLD as jy die kakhuis drukkies gee. Eenvoudig ne?

 

As jy die vibes volg, dan gaan jy zaber for sheeezie! Eindig op om haar gemaklik te laat voel met hierdie tune, dan kla sy niks.

Christo BrandbruggiesRule die fokken paartie

Gooi Comment