Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: May 2010
Cops op fietse. Uncool.
Baie van julle het seker daai fokken lame cops op bergfietse reeks gespeck in die 90s. Pacific Blue was sy naam. Julle het ook seker geskiem dis 'n fokken kak storie. Waar kry jy fokken cops op fietse wat crime oplos? Lekker fokken Hollywood.
Ek skiem die producers het hulle idees gekry van Suid-Afrika af..
… want [...]
Speel met poepe – ‘n moerse variety
Speel met jou poepe. Jy weet watter outjie joune is:
Deel met jou vriende:
Gefile in flash game 1 Comment
Video – die groot verleidster
Check hoe het die mense in die 80s uitgefreak en die einde voorspel. Moes seker die Huisgenoot gewees het. Lekker Betamax en VHS. Ek skiem ek moet my odd 100 ure se VHS tapes bietjie op Youtube gaan drop. Probleem is net dat ek nie weet waar die slinger is nie en ek het seker [...]
Gefile in Kak companies, Spec-takel 4 Comments





Grappies vir klein Saterdag