Monthly Archives: May 2010

Iets lyk nie lekker nie

Loop net wyd nadat jy klaar betaal het vir jou holworsie of boudpiel-broodjies. Dit lyk nie fokken lekker nie. (shot, John) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 24 Comments

Steve Jobs en Bill Gates vleg piele

(gesteel en vertaal) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, gesteel iewers | 8 Comments

Yo ninja! Kook ‘n fokken tekkie!

Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, Spec-takel | 2 Comments

Nandos se nuwe TV ad met tiete. Vanaand of more.

Raait julle slim (en soms simpel) outjies by die duur advertising agencies. As julle vir ons by Watkykjy goed stuur, nê, om op ons site te sit, nê, tune ons maar sommer net straight wat dit is. Gee vir ons die waarheid. Moenie probeer slim of fancy wees nie. E-mails soos "I wonder what this is [...]
Gefile in tv ad | Tagged , | 27 Comments