Monthly Archives: May 2010

Dis naweek.

Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 9 Comments

Fokken fietsryers

Weet nie of ek verbeel nie, maar ek dink elke Jan, Piet en Gerda het 'n bicycle vir Kersfees gekry. Die fokkers is oral. Vetgat wat in die cubicle langs jou sit daag nou deesdae by die werk op met sy ski pants en hartmonitor om die pens en fokken Lance Armstrong op sy desktop [...]
Gefile in Snotstories | 75 Comments

Steri Stumpie is lief vir Watkykjy

Steri Stumpie , die ouens wat die Wedding DJ's (Chopper & SuperDeluxe 3000) se magies mooi line voor elke gig, het vir Watkykjy 'n moerse lang liefdesbrief geskryf en toe sommer vir ons 'n supreza in die pos gedrop: Hulle timing kon nie beter wees nie. Chopper gaan bietjie by griff kom speel allie pad uit [...]
Gefile in SA Companies | Tagged | 10 Comments

Die Flying Dutchmen

DIE FLYING DUTCHMEN (met Hannes Brümmer en Melt Sieberhagen) Datum:           29 Mei 2010 Plek:               Aasvoëlklub / Vulture Club (Bloemfontein) Prys:                 R 45.00 Besprekings:    084 687 1213 / 084 559 8991 / 051 523 3604             www.vulture-aasvoelclub.com Kaart:        http://www.vulture-aasvoelclub.com/map.php     Dis eerlik. Dis rou. Dis spitsvondig. Dis Afrikaans. En dit is skreeusnaaks. [...]
Gefile in WKJ gigs | Tagged | 1 Comment