Monthly Archives: May 2010

Het jy ‘n Mac?

(shot, Frans) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged , | 15 Comments

Kakdom – Kenny vs Kenny.

Karre is bedoel om op die pad te bly, even al het jy 'n 7.5 liter Lincoln Continental met vlerke en 'n fokken rocket wat aan die poeflobbe vasgestrap is. Ken Carter ('n kakdom Kanadees) het nie so gedink nie. Hy't geskiem dat hy sy 2 ton Lincoln met bogenoemde accessories bo-oor 'n afstand van amper [...]
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 10 Comments

Die Super 14 in Soweto. Pwaaaaap!

Suid Afrika het ver gekom as jy daaraan dink dat die laaste keer wat 'n moerse klomp wit ooms in blou hempies Soweto verlaat het dit in Caspirs gedoen het. Die stadium in Orlando is fokken nice en die atmosfeer was piele. Defnitief iets om te beleef, veral omdat 'n moerse event in SA se geskiedenis [...]
Gefile in Snotstories, watkykjy tips | Tagged , , | 8 Comments

Eerstehulp is moerse belangrik. Leer CPR.

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 3 Comments