Monthly Archives: May 2010

I love wors!

Ek wil graag sien hoe die huilerige persoon wat in sy broek gekak het oor die Roman's Pizza advertensie wat van die TV af verwyder moes word vir Youtube mail en smeek dat hulle dit daar ook moet afhaal. Dis maybe nie die beste ad op TV nie, maar fok my vlinderslag, dis ook nou [...]
Gefile in tv ad | Tagged | 27 Comments

Kung Fu Panda is for fokken real!

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | 8 Comments

Watkykjy se zef dating service #2. Sies.

Imagine Watkykjy het ‘n online dating service begin? Dit sou ‘n fokken earth-shattering gemors gewees het. Hier was ons eerste twee moontlike kandidate. Ons kyk vandag na nog drie contenders. Pieter, Gezina. Haai! Ek is Pieter! My vriende noem my Pieter Party Animal of sommer PPA vir kort en jy kan ook sommer! PPA en alles is oukei, [...]
Gefile in Snotstories, zef dating service | 21 Comments

Durban se jaarlikse poepwedstryd

Dis Die Durbanse Jaarlikse Poepwedstryd. Durban se Poepwedstryd   Deel met jou vriende:
Gefile in Pot Kak Podcasts, Spec-takel, tunes | Tagged | 3 Comments