Onthou jy die kak? Agter Elke Man.

In Fokken Zef Videos deur griffin2 Eiertjies

Check die lekker opening credits. Dit lyk of die brasse van daai tyd kakker tegnieke as South Park gebruik het. Die akteurs se gesigte wat so lekker oor die screen skuif lyk soos buns. Agter elke bun.

Terug in die dae toe Steve Hoofleier nie geskiem het hy is De LaRey nie. Lekker Bruce Beyers! Lekker zef! En hoe's daai antie Stienie se vibes? Skiem jy sy gooi sexy korek?

Hierdie post is 11 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 33,567 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOnthou jy die kak? Agter Elke Man.

Comments

  1. powerslave

    Wie onthou nog vir HAAS DAS SE NUUSKAS!!!!!!!!!! Onthou toe ons nog kids was en buite gespeel het tot net voor 6 en dan voor di ou tv gaan sit . Vandag se kids is so vol kak dit maak my goed deb@#$% in as ek na hulle kyk. Vir hulle gaan dit net oor mixit en di kak tv prograam 7de fo*&^ straat. Die kids speel nie meer buite met mekaar nie en weet nie meer hoe dit is om tekuier nie. En om tedink dit gaan eendag ons ouers wees wat moet om n braaivleis viir staan en kuier, my moer hulle sal dit nie kan doen nie, of moet ek sê , nie weet hoe om dit tedoen nie . Ons ouers moet ons kinders weer kinders maak. Waar was die dae toe jou pa-hulle om die vuur gestaan het en lekker kak gepraat het en jou gestuur het om n bier tegaan haal. Ja ek dink hulle kan gerus di ou tv goed terug bring, dalk leer ons kids weer iets. 

  2. Mop

    Ek onthou nog hoe die antie wat nou Matrone speel in 7de Traan so lekker getune het in een episode: "Ek gaan vir jou rol, Hans!" Dit terwyl sy die crimpilene rokkie se moue seremonieel opskuif. Lekker zef stuff!

Gooi Comment