hello daar
ek wil inskryf vir die sondag koerant se aflewering,hoe moet ek maak?
gert
Liewe Gert,
Jy kan begin deur fokken wakker te skrik die volgende keer as jy skrik. Verder weet ek nie of Sondag op
ander planete aflewer nie, want jy bel duidelik van 'n ander sonnestelsel af, ou maat.
Groete,
griff.
Hierdie post is 699 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,239,287 post views in totaal sedert 1 November, 2019.