Comments

  1. michelle

    DAAI BEER IS FOKKEN AWESOME!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! O.O

  2. LuisterAsDieOomPraat

    Lekker kop kou aan die einde vir hom!!

  3. Evert

    Michelle, skuld jy nie vir Griff 'n paar foto's nie?

  4. michelle

    Evert, moet nou nie weer begin nie. Daai is bygones… Ek skuld vir Griffen niks meer nie. He's got my back on this… 😉

  5. riaan

    Smaak my Griff en Michelle vat ons vir die gat, amper soos die Stormers doen met hulle ondersteuners. Wat is die afrikaanse naam vir die Stormers, wonder maar net…al wat ek aan kan dink is "Die Warrelwindtjies"

  6. Casey

    Max die Gorilla sal hom kan vat. Dink ek. 

  7. Micheller

    Riaan jy vat my laag. Ek is verseker n Bulls ondersteuner!

Gooi Comment