Jack Parow se gigs vir die week

In jack parow deur griffin4 Eiertjies

More maats. Die Watkykjy gig guide werk actually nou befok. Julle sal die gigs altyd in die main posts spot, maar hulle word opgetel in die actual gig guide link ook hier op Watkykjy.

Jack Parow se gigs vir die week

Donderdag: Firkin in Centurion
Vrydag: Klein Libertas Teater in Skelmtbos
Satedag: Muzone in Brackenfell
Maandag: Album Launch by Barnyard in Belville

Hieso is die preview van “Dans, Dans, Dans” se gevaarlike video wat ook die week launch. Fokken Indiana Jones missions ek sê:

griffinJack Parow se gigs vir die week

Comments

  1. TERTIUS P. HOLLBRAND

    BEPOES!! Dit vedien werklik om by die main video's in te val!! dis regtig BEPOES!!

  2. Sonja Pienaar

    Hi,
    Ek dink nie Bourbons Potchefstroom is fokken snaaks nie, ek's lekker pissed af ;ek woon hier innie grammadoelas en moes baie reëlings tref om die 6de Mei Potch toe te gaan om na onse Jack Parrow te gaan kyk. Wou ook sommer sy cd koop, nou's dit 'n klomp tos!!!!!  Bourbons het dit met die Van Coke Cartel show afgekondig dat Jack Parow op 6 Mei 2010 in Bourbons sy show gaan hê…
    Eish man ek wil sommer huil….
     
    SONJA

  3. Sonja Pienaar

    Hi,
     
    Is lekker pissed af met Bourbons in Potchefstroom.  eK woon baie vêr in die grammadoelas en het met moerse moeite reëlings getref om na Jack Parow op 6 Mei 2010 in Bourbons te gaan check.  Nou lyk dit frikken vir my die moere het gelieg….eish man ek huil sommer.
     
    SONJA

Gooi Comment