Jack Parow se CD is beskikbaar op Kalahari.net

In jack parow deur griffin6 Eiertjies

Hey blare, Jack Parow se CD is beskikbaar by Kalahari.net as jy sukkel om dit in die shops op te spoor.

Nou kan julle chill en my ophou vra waar en wanneer. Hier is jou antwoord. Aan die Kaaskoppe – ek is seker julle kan dit ook online koop.

Dis hoe die outjie lyk. Click sommer op die CD cover as jy hom wil koop.

parow

Drop dit in 'n wish list of iets. Stock is laag of uitverkoop in meeste shops ook.

Jy kan ook die CD per SMS order:

SMS JACK na 34348. Dis 2 skille per SMS en die mense sal die CD vir jou kom aflaai. Check ook www.beeptome.com uit vir meer details of www.jackparow.com

Baie van julle weet ook nie dat Jack Parow onlangs sy eie Garmin GPS voice ook opgeneem het nie. Luister vir die man met die gevaarlike snor om jou te beduie hoe om te ry en vergeet van die ingeboude Britste bitch met die blik stem:

Deel met jou tjommies!

    griffinJack Parow se CD is beskikbaar op Kalahari.net

    Comments

    1. Gatvol

      Ek's nou net mooi gatvol vir Jack Parow en jie en dink hy's 'n poes. Hou op om die drol in mens se keelgat af te druk.

    2. Author
      griffin

      Fok dan weg van die website af as jy nie like wat ons post nie. Moenie dat die deur jou op die voorvel tref oppad uit nie.

    3. Karel

      Baie anner is nie gatvol nie… Kalahari se dis "out of stock"!

    4. Dave Sanchez

      ek hoor kurt darren het n nuwe cd uit spesiaal  vir jou, Gatvol..

    5. Charlene

      Dis omdat sy "GATVOL" is dat hy so voel oor Jack Parrow…gaan sit bietjie op die Toilet! Dalk voel jy dan beter. Spoel net die regte drol weg!!!!

    6. honnestront

      Cna wonderboom junction het nog ñ paar copies oor

    Gooi Comment