Iets lyk nie lekker nie

In Spec-takel deur griffin24 Eiertjies

Loop net wyd nadat jy klaar betaal het vir jou holworsie of boudpiel-broodjies.

Dit lyk nie fokken lekker nie.

Tos Hot Dog Stand

(shot, John)

griffinIets lyk nie lekker nie

Comments

  1. Zefkop

    Ek verstaan nie. Dit lyk vir my soos 'n hotdog 😉

  2. Michelle

    Zefkop, jou verbeelding skort iets.
     

  3. Diablo

    Nee God… Dit lyk net giff… Daai geel lyk half soos bietjie kom wat afloop tussen haar "buns" deur, as my verbeelding nou nie met my weg"hol" nie… LMFGA
    Looi haar pappa beer!!

  4. poepin'nvisblik

    Jisses, maar dit lyk na 'n seer een. 

  5. Paul Botha

    Nee, honger maak dit my nie. Hulle het seker 'n fortuin daarvoor betaal. Laat ek raai,  dis iewers in San Francisco?

  6. Frikkie Deysel

    Diablo, jy is effens van die pad af my ou. Ek dink jy het die verkeerde indruk van waaroor hierdie site gaan, jy is seker nog op skool. Fokkin  doffel.

  7. Diablo

    ag Frikkie…
    Moet nou nie jou trilletjie in 'n knoop kry nie… As jy nie 'n joke kan vat nie fokof dan van die site af. Jy versuur al die "posts"… "watkykjy" het dit goed genoeg gevind om te "post" so jou opinie tel nie. Jammer ou mater… "Back to School" vir jou… en "Speak when you're spoken to"
    Jy ry 10 teen 1 'n opel corsa…

  8. Paul Botha

    Wahahaha! Frikkie en Diablo in 'n bunfight!

  9. Sakkie Suurpruim

    Ja, ja. Moet nou net nie julle holle skeur nie!
     
     

  10. Hardy

    Diablo, ek kyk weer jou comments, en stem met Frikkie, so juvenile soos JUjuliaaas…

  11. Paulus

    Wel, Hardy en Diablo ry seker elkeen 'n Citi Golf.

  12. Your Flyness

    Fok ek het myself nou geskeur!!! Thanks vir die pic:-) Hoop julle malletjies by watkykjy geniet julle naweek:-)

  13. Hardy

    Ek ry CitiGolf, Diablo is nog op skateboard!

  14. Paulus

    Feite, terwyl hy na ou Steve Mofryer of sy walkman luister en op Saterdae 'n ring deur sy neus druk om te wys watse hardcore Bloubul fanhy is! Hy gan nog een van die dae uitvind dat mans hare op snaakse plekke kry…

  15. Frikkie Deysel

    met n bynaam soos diablo kan mens nie veel verwag nie, wens hy was evil, seker n emo kid,hahaha poes!

  16. Frikkie Deysel

    fok julle almal.ek loop werk toe

  17. LuisterAsDieOomPraat

    Diablo dink hy is cooler as Frikkie…..
    Diablo ry seker n petrol en Frikkie ry n trekker!!!
    En diablo drink seker peroni en Frikkie drink n brannas…..
    Regte – My voel is tog groter as joune stories!!  
     
    Dalk kan Jack vir ons n remix gooi van 'Cooler as ekke' iets soos 'Diablo is cooler as Frikkie' of om nou nie te diskrimineer nie, 'Frikkie is cooler as Diablo'….
     
    Mar Frikkie en Diablo…ek dink die dude met die piss cool Citi Golf wen…..

  18. Diablo

    LMGA!!
    Ai boys… Vir die wat moet weet, ek ry 'n polo… of 'n polio soos ek dit noem.
    Anyway. Frikkie, mens kan hoor jy "lack" education… Diablo beteken "Raging Bull" in Spaans. En het nog various ander betekenisse.
    So as jy matriek ooit slaag… eendag, kom stry dan. Jou

  19. HARRY

    Het julle fokkers ALMAL n D vir houtwerk gekry of heeltemal uitgemis op skool.?

  20. dukpiel

    dis i fokken vuilwors foto, i fokken pienkpiel broodjie sal eintlik nou leka wees

Gooi Comment