Comments

  1. muffkwas

    Hahahahaahahahaha dit maak my fokken dag!!!

  2. dee

    hi Griff, het jy dalk meer details oor die antwoord se konsert die 4 de Junie? is daar al kaartjies beskikbaar ens.? thanks.

  3. Joe Masehare

    Hackintos gebruikers is almal poeste!

  4. Author
    griffin

    Dit sluit so 98% van die modelle in waaroor jy draties kap.

  5. Werner

    Dat iphone nie met flash werk nie is nogal poes…

  6. kaaskop

    Just wondering, does poes mean both cat and cunt like it does in Dutch? Or is it just cunt in Afrikaans?  

  7. TwinCruizer

    Ek gaan die een hou vir al die interviews, waar hulle vir my se jy moet met 'n mac kan werk voor jy hier kom werk,

  8. Hardy

    Kaas kop, kat is kat en poes is poes, ou pel!

  9. Benzarto

    Kat is harig en so ok poes (*soms)…maar ek het nog nooit kat ge-eet nie maar poes is "da shit" (kak lekker)..
    …Lag my in my poes!!!!

  10. Die Shit

    Kaas Chop als in afrikaans kan na poes verwys word soos dis poes lekker dis poes kwaai jou ma is poes hot en jy is poes lelik nes jy wil, dit het mooi niks met n kat uit tewaai nie. pielle vir Sannie

  11. kat poes

    bwahahahahahaha!!! lag my in my moer !

  12. Joe Masehare

    Grif… Daai 98% gebruik hackintos net omdat hulle daarmee geborg word.  Geen regdenkende mens koop sulke fokken outpriced speelgoed nie, tensy hulle vir een of ander corrupt agency werk.  😉
    Om draties te kap oor daai models is beter, want die poeste word opgecover deur een massive i-PAD.  :))

  13. LH

    Benzato. Dit was nie poes gewees wat jy geët het as dit kak lekker is nie. Ek enem aan jy seker daai kat geskiet na jou tong die foutjie besef het.

Gooi Comment