Fokken almal smaak van Dans Dans Dans

In jack parow deur griffin11 Eiertjies

En jy het gedog jy het lekker kief moves op Mandoza as jy dronk is? Check hierie uit, dit fokken rock:

(shot, Goran)

Deel met jou tjommies!

    griffinFokken almal smaak van Dans Dans Dans

    Comments

    1. Michelle

      AWESOME!!!!  JY SIEN!! Nou wie het gese ons kan nie kulturele obstruksies oorkom nie?
      SY LOVE DIT!!!
      PAROW, making the circle friendlier!

    2. Dave Sanchez

      lekker bras… is dit staged of hidden camera shit?

    3. frankie

      Dons , Dons , Dons – wa kom hierie cat vanaf ?? – parow by pretoria – gat se vir jou Mo en Po jack parow se "liedjie" is boja lakker – dons dons dons

       
       
      '

    4. K@K gelag

      Heito Petato! Sit daai shit sommer harder!! Dankie vir die een ouens ek het lanklaas so lekker gelag en net so lekker vir mal ou se comment ook daar. 

    5. Die Koning

      GOOI MIELIES SUSTER!!! Dis piss-cool! Sit die musiek harder en dans asof niemand jou sien nie, lekker lewens filosofie…

    Gooi Comment