Die Antwoord – score ‘n double ticket vir die gig by 3Arts Theatre.

Kykie-kykie, jy kan 'n double ticket score vir Die Antwoord se gig hierie Saterdag by 3Arts Theatre in Plumstead, Kaapstad. Jy gaan hulle nie gou weer kan kokkenodge in SA na Junie nie, want die Poesgroot World Tour skop af. Hier kom groot kak my brasse. Heavy krappe.

Lekker R240 wat jy kan blaas op dop en skywe die aand, in plaas daarvan om vir entrance te hoes.

Hoe wen jy? Dis fokken maklik. Tune ons net wat hierdie plant se naam is wat so wild soos balhare in Griff se tuin groei. Lees die reëls en check die gig se details uit onder.

Ons soek die genus naam van die plant. As jy sukkel, vat die prentjie na jou naaste kwekery toe. Die tannie daar sal vir jou mooi vertel wat die genus naam van die ou plantjie is:

grifftuin

Reëls:

  • Die double ticket is nie transferable nie, met ander woorde jy kan dit nie vir jou oom of tannie gee of vir crack of tik verkoop nie. Ons werk met ID nommers hieso.
  • Die wenner en sy tjommie wat hy/sy saamvat moet 18 jaar of ouer wees
  • Drop jou antwoord in die comment section en gebruik 'n e-mail adres waarop ons jou kan terug mail (dit sal nie in die comments wys nie). Ons moet jou kontak details en jou ID nommer tune vir die mense van Ramfest wat die jol organise.
  • Die eerste korrekte antwoord of naaste aan korekte antwoord sal die double ticket wen.
  • Kompetisie sluit Woensdagaand 18:00 (SA tyd)
  • Wenners word Donderdag een of ander tyd bekend gemaak.
  • As niemand die regte antwoord gee nie, staan dit ons vry om die ticket weg te gee vir net wie de fok ons wil.
  • Watkykjy se besluit is finaal
  • Die dood is ook finaal.

3arts

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Die Antwoord, WKJ gigs, kompetisie. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

24 Comments

  1. go4
    Posted May 31, 2010 at 3:20 pm | Permalink

    Hypoestes 'Pink Splash' (Polka Dot Plant)!!!
    Die moerref*kken antwoord!
    Kapow!
    g

  2. Posted May 31, 2010 at 3:45 pm | Permalink

    Awe
    dit is die Hypoestes 'Pink Splash ek het bietjie loop oplees orie plant, moet nie die kak ingest nie want dan's dit UIT-PYPE mt jou RIP, 
    Danger:
    All parts of plant are poisonous if ingested
     
    Lekker Dag Zeffer's
    Johan PotLOODgieter

  3. Evert
    Posted May 31, 2010 at 3:46 pm | Permalink

    Hypoestes phyllostachya

  4. christo
    Posted May 31, 2010 at 3:50 pm | Permalink

    phyllostachya ander naam Hypoestes!
    Zik Zabers!

  5. Albert
    Posted May 31, 2010 at 3:56 pm | Permalink

    Dis reg ja. Hypoestes.Dis as iemand hard val dan se jy: Hypoestes neer

  6. Luke Fobian
    Posted May 31, 2010 at 4:00 pm | Permalink

    Its the fliipin Pink Dieffenbachia!!!

    Yes!  I win!

  7. Taryn Faddell
    Posted May 31, 2010 at 4:05 pm | Permalink

    Aglaonema Hybrid is die Antwoord !!!

  8. dee
    Posted May 31, 2010 at 4:13 pm | Permalink

    sorry broer dis Hyposestes!!
    kapow!!

  9. rouleaux
    Posted May 31, 2010 at 4:29 pm | Permalink

    Hypoestes phyllostachya 'Pink Splash'

  10. Posted May 31, 2010 at 6:35 pm | Permalink

    Julle ous is so deur die kak soos n koelie wat met sy VR6 agter in n vol wastetec trok  vasgevok het, daai is n "vlyland ambui boganvilla" of tewel: Hemorrhoidus Boganvillius
    So as julle wee skrik, skrik di fok wakker,
    Right, Tjops!

  11. GrootWitBaas
    Posted May 31, 2010 at 8:26 pm | Permalink

    ek weet nie wat die antwoord is nie maar ek wil ook net poes sê… so hypoesduslekkerom of pienklippeoesterkoekkie plant…. nou warra fok is my kaartjies

  12. Fanie
    Posted May 31, 2010 at 11:11 pm | Permalink

    Haha fok ek dog dis Pussy Willows

  13. Evert
    Posted June 1, 2010 at 9:31 am | Permalink

    Kraaifontein Vygie?

  14. Melanie
    Posted June 1, 2010 at 10:07 am | Permalink

    hierdie plant noem mens 'n hypoestes, jy spreek dit uit hypo-estes. nie hy-poes-tes soos ek aan 'n tannie verduidelik het toe ek op 18 jarige ouderdom in 'n kwekery gewerk het nie.
    daarna het ek nie weer so fout gemaak nie….lmga

  15. Tingelling
    Posted June 1, 2010 at 10:50 am | Permalink

    hypo-estes is die antwoord op julle fokken vraag!!

  16. Posted June 1, 2010 at 12:12 pm | Permalink

    sypieljan

  17. Posted June 1, 2010 at 12:15 pm | Permalink

    "Dont soek for Kak 'cos you might get, just what you ask for"- You Okes are Brilliant! I have No idea what that plant is, maybe its a $O$…LOL.

  18. Evert
    Posted June 1, 2010 at 12:31 pm | Permalink

    @Melanie – jy moes haar nooit reg gehelp het nie

  19. eXeBuG
    Posted June 1, 2010 at 1:09 pm | Permalink
  20. rmack
    Posted June 1, 2010 at 3:23 pm | Permalink

    Hypoestes

  21. williewoes
    Posted June 1, 2010 at 5:03 pm | Permalink

    Hypoestes phyllostachya
    thus  hoes . poes  siplilus
     
    crabs my bra crabs . dis as jy sonder  protection karfoevel

  22. Melanie
    Posted June 2, 2010 at 8:27 am | Permalink

    @ evert ek het nie …..maar my baas het my reg gehelp

  23. Johan
    Posted June 2, 2010 at 11:49 am | Permalink

    Hypoestes phyllostachya.
    Rook hom in ZEFLAND

  24. AweNess
    Posted June 2, 2010 at 5:32 pm | Permalink

    Die plant se naam is Herman
    Fok ek het klaar tickets

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">