Grappies vir klein Saterdag

In Grapgat deur griffin2 Eiertjies

Moenie worry nie outjies. Voor jy jou oë uitvee is dit weer naweek. Hier is solank so paar kak grappe om die dag effens bearable te maak.

  •   Dronk boemelaar kom in ‘n parkie af op ‘n ou in ‘n sweetpak wat push-ups doen. “Eksjkuus meneer, die een wat jy probeer sjpyker is weg!”
  •   Wat is die ooreenkoms tussen gebrande toast en ‘n pregnant vrou? Met al twee wens jy jy het vroeër uitgehaal!
  •   Wat is die definisie van ‘n “G string” vol blommetjies: ‘n gelukkige padda in Namakwaland!
  •   ‘n Man is soos ‘n selfoon, het jy hom, is hy lastig. Soek jy hom, Lê hy iewers. Het jy hom nodig, is hy altyd pap .
  •   Gatiep koop vir hom ‘n nuwe BMW. Elke 20km stop hy en kyk onder sy kar. Meraai vra: “wat maak tjy?” Gatiep sê: ‘n Ding wat so lekker ry moet ‘n parra êrens hê!
  •   Mans is half gemaak. Hulle het tiete sonder melk, voëls sonder vere, eiers sonder doppe, sakke sonder geld en klokke wat fokol klank maak.
  •   ‘n Vrou is soos ‘n screensaver… Die prentjie verander onmiddelik as jy aan die muis vat!
  •   Parkinson is beter as Alzheimer’s. Ek bewe hom liewer fokken in as omte vergeet hoekom hy styf is!
  •  Sannie en Jannie bad saam. Sannie: Jannie hoekom is joune so lank? Jannie: Want liewe Jesus het myne uitgetrek en joune ingedruk! Sannie: Jissis, hy moes dit baie hard getrek het! Jou fokken niertjies hang uit!
Deel met jou tjommies!

    griffinGrappies vir klein Saterdag

    Comments

    Gooi Comment