Monthly Archives: May 2010

Die Antwoord – score ‘n double ticket vir die gig by 3Arts Theatre.

Kykie-kykie, jy kan 'n double ticket score vir Die Antwoord se gig hierie Saterdag by 3Arts Theatre in Plumstead, Kaapstad. Jy gaan hulle nie gou weer kan kokkenodge in SA na Junie nie, want die Poesgroot World Tour skop af. Hier kom groot kak my brasse. Heavy krappe. Lekker R240 wat jy kan blaas op dop [...]
Gefile in Die Antwoord, WKJ gigs, kompetisie | 24 Comments

Lus vir bietjie metal en EBM?

Nog enetjie om uit te pomp in Watkykjy se gig guide: TERMINATRYX & AXXON Live @ Phoenix! An evening of Industrial / Metal / EBM / Gothic / Alternative / AggroTech will erupt on 5 June at Phoenix Lounge (14 Stegman Rd, Claremont) with this live double bill of Cape Town's finest, plus 4 DJs and Miss [...]
Gefile in WKJ gigs | Tagged | Leave a comment

Vriendelike kaartjie vir jou tjommies

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 17 Comments

Lekker Amor!

Onhou jy BodyBeat voor skool in die oggende op Goeimore Suid-Afrika? Voel jy jy nou fokken oud? Check hoe strut Amor haar stuff. En kyk net die stylvolle klerasie: Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos, Zefgatte in die nuus | 5 Comments