Zuma maak vir Julius stil

In Spec-takel deur griffin2 Eiertjies

Go lie down, little doggy. Gaan pas Zanu-PF se plasies op en blaf as jy agents by die hek sien sodat pappa Bob hulle kan wegjaag. As jy goed perform skuif hulle jou dalk na die mines toe.

O fok, ons het vergeet – jou blaf is nou af…

juju

griffinZuma maak vir Julius stil

Comments

  1. Hagen

    Hmmm, twyfel of die groot vuil bek so maklik stilgemaak sal word…

Gooi Comment