Comments

  1. Waldimar Immelman

    Skryf bietjie op Wat  Kyk Jy van Coachella waar Die Antwoord die naweek gaan speel! Dis mos groot nuus!

  2. Author
    griffin

    Die Antwoord gaan die naweek by Coachella speel. Dis in L.A.

  3. adiel

    Hoekom weet ek nooit as Die Antwoord in stellenbosch speel nie , ek smaak free tickets score

  4. Author
    griffin

    Want jy lees nie Watkykjy gereeld genoeg nie.

  5. Johan

    dis duidelik dat sy piel soek ja. ninja is te besig daar in die U.S.A my bru! what a gwaan

Gooi Comment