Comments

  1. Hond se kind

     
    Wat de fok julle:
     
    "This video is no longer available due to a copyright claim by Funny or Die, Inc.."
     
    Dis poes faktup!

  2. GrootWitBaas

    Dis kak snaaks… fokken local is lekker

  3. Author
    griffin

    Jy is seker een van daai mense wat kwaad is omdat Charlize nie vir jou armgat ‘n skool kom bou in Benoni nie.

  4. jagter

    Dis moer snaaks.  Die feit dat hy nie die karakater probeer veramerikaans nie maak dit nog beter.  Het gelê soos ek lag.  "Laerskool putfontein"  fokkit!
     
     
     

  5. pierre

    Dis n f*n classic. Syt nie baie besig geklink by die huis daai dag nie. Gelukkig vir W is sy n _bietjie_ van 'n sport nog en nie daai wit en swart nijas op hom gesit nie. lol

  6. Hannes

    OMF
    "BaBye ESKOM, hello Hollywood!"
    Fokken ROFFELS!

  7. p

    Hoe's dit fokken illegal om uit 'n kar te klim in 'n publieke residensiele straat ??? Ek het ook al daai toer gedoen by Charlize se huis verby. Dis nie in 'n private estate nie. Jy kan 'n kar huur en soontoe ry …..stupid toerleier !!!

Gooi Comment