Vyf tunes in 5 ure geskryf. WOW!

In Kief musiek deur griffin12 Eiertjies

Hierie twee blare is al ‘n combined 50 jaar lank besig met musiek. Hulle is oorspronklik van Kaapstad af maar bly nou in Snor City. Hulle het 5 tunes geskryf in 2008 oppad terug Toria toe van Bloem af. Hulle wil hê hulle tunes moet mense raak wanneer mense daarna luister.

Die tune begin sommer self te speel as die page laai. Jy hoef nie dankie te sê nie. Ons weet. Ons weet…

50 jaar huh? Vyf tunes in een trip? Verder sê ons nie veel nie. You be the judge.

Insignia – We’re only human

Deel met jou tjommies!

    griffinVyf tunes in 5 ure geskryf. WOW!

    Comments

    1. Stinkvis

      Kragtie, dit was nou so mooi ek het somer opgestaan in die kantoor, my oë toe gemaak, stadig begin wieg terwyl ek my bier pens streulend vryf en terug gedink aan my eerste kopkou…

    2. Goutie

      Griffin. Ek waardeer jou liefde vir local kak. Mar my fok man, hoekom op die huisblad? Nou moet ek na daai kak luister elke keer as ek op WKJ click…

    3. Stofstreep

      Nee god Grif! Het jy nou weer vandag 'n 420 getrek of watse kak is dit hierdie?

    4. Annie Kotz

      Diep geraak?
      50 Jaar se toewyding + allie pad van Bloem na P'town = 5 sulke songs!! Mapstieks! Ek luister en ja, sowaar, ek is diep geraak.
      My keel is diep geraak deur my middelvinger, my piel het pap geraak en my hol is diep geraak deur krampe.  
      Fok, waar was julle terwyl die res van die wêreld MUSIEK uitgevind het?? Besig om julle oumas te muff dive? Selfs 'n fokken tikkop clown kan 500 van daai klas nommers skryf tussen Bloem en Toria!!!!    

    5. Otto

      This is living proof that the  Briel Susters  mated with a Moog synthesiser at Houtstok on their last appearance. This is seriously KAK

    6. projektielbraking

      kan julle nie iets fancy doen soos dat die song NET EEN KEER FOKKEN SPEEL  as jy bv refresh nie

    Gooi Comment