Soos vanoggend belowe het ons ons eie remix gemaak van "touch me on my studio" – daai kak wat live gebeur het toe eTV en die AWB hulleself almal soos kinders gedra het.
Wie het gewen? Niemand nie.Wel, jy wat hier lees wen natuurlik nou. Hopelik wen jy 'n smile.






3 Comments
DIT WAS NOU DIE BAAS GEWEES! BAIE BETER AS DAAI ANDER LAME KAK!
HAHAHA!!! Skielik is ek bly ek is n dogtertjie, en nie catholic nie! Daai is BAIE creepy!
Thanks Griffen, vanaand slaap ek nie!
eTV moet die Pope oornooi volgende keer as hulle die AWB oornooi vir ‘n bietjie kak praat. Hy is die baas van Touch me on my studio, kan vir hulle lesse gee!