So paar quickies vir Donderdag

In Grapgat deur griffin2 Eiertjies

Liewe Lena

Liewe Lena

Ek het 'n man wat ek nie kan vertrou nie. Hy verneuk my so baie, ek weet nie eers of die kind wat ek verwag syne is nie.

Liewe Lena

Ek is 'n 23-jarige bevryde vrou wat al twee jaar lank op die Pil is. Dit raak nou duur, en ek dink my kêrel moet begin om die helfte te betaal. Maar ek dink nie ek ken hom goed genoeg om met geld oor hom te praat nie.

Liewe Lena

Ek is al drie maande lank met Dries getroud. Ek het nie geweet hy het 'n drankprobleem nie totdat hy een aand nugter by die huis gekom het.

Liewe Lena

Twee vroue het in die woonstel regoor my ingetrek, een middeljarig en die ander een in haar vroeë twintigs. Hulle gaan oral saam en ek het nog nooit 'n man gesien wat by hul woonstel inkom of uitgaan nie. Dink jy hulle is Lebanese?
 
Seks met die goose

Twee kollegas geniet 'n branna ná werk.
"Jy weet," sê die een, "ek glo in outydse morele waardes. Ek het nie voor ons troue my vrou genaai nie. Kan jy dieselfde sê?"
Die ander ou dink so 'n bietjie en antwoord: "Fok, ek is nie seker nie. Wat was jou vrou se nooiensvan?"

Hondjies vir Jesus

'n Ou kom huilend by 'n dominee aan.
Dominee: "Hoekom so hartseer, broer?"
Man: "My hond is dood. Sal dominee hom begrawe, asseblief?"
Dominee: "Nee broer, ons begrawe nie diere nie. Probeer die AGS oorkant die straat."
Man: "Goed, dink dominee hulle sal 'n donasie van R50000 aanvaar?"
Dominee: "My fok broer, kom sit, pleks jy sê dis 'n NG-hondjie!

Deel met jou tjommies!

    griffinSo paar quickies vir Donderdag

    Comments

    1. Carel

      Ek wil net noem dat ek dink hierdie website is poes cool , definitief die beste fokken site wat ek nog gesien het – ek lag my elke dag in my kont in vir al die kak wat ek hier lees , is bly om te sien dat die afrikaners nie bang is om hulle bekke oop te maak nie – wonner net wie gaan vir julius in sy poes skiet die fokken naai.
      Cheers hou so aan
      Carel.

    2. Benzarto

      Carel Seemonster, so met die intrapslag koer jy my moer.
      Wie de kont se vir jou die website is net vol afrikaners…..Jy kort n goeie poesklap sal ek se.

    Gooi Comment