Ja, almal is uit hulle fokken velle uit happy, FIFA. Especially die ou in die agtergrond. In SA culture beteken thumbs down ons is poes happy, want ons is aan kakker goed gewoond.
Hierdie post is 37 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,182,889 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
propaganda from the Local FIFA Fraud Centre!
Die ou wil graag verlig voel – check: "I want to relieve those moments"
Fokken skerp Jayx!
Ek is seker FIFA en SABC2 se verslaggewers het by die selfde instansie geswot – hulle is ewe fuckedup.
Shaim, die arme man moes dieselfde afstand terug ry!
FIFA stands for
"Fuck It's Friday Again"
die bleksemse mense, in die prent, kan nie eens vokken speel nie…. wakakakakakakak
Hoop hulle het teogang tot kondome gahad. Fifa het hulle lekker genaai
Die FIFA Diefies is lekker deur die kak ne!! kan ook nie eers lekker die engels skribbel nie!