SABC2 fok dit weer op

In Kak companies deur griffin7 Eiertjies

Is dit regtig so moeilik om dit fokken reg te kry? Dis net 3 woorde. Pik fokken by!

sabc2

griffinSABC2 fok dit weer op

Comments

  1. Johan

    waar de fok kom die naiers vandaan? niks lekker nie!

  2. kakapoefie

    hahaha–my liewe fokken vader.Ek spel nie die beste in die wereld nie maar fok weet.

  3. onmystudiotoucher

    dit is nou die resultaate van OBE opvoeding…..

  4. Pieter

    Ek is seker dit was vi die nuus op 8. Dit moes seker gewees het Eowner…

  5. Dave Sanchez

    Gistraand se fokop tydens Pasella gesien? al die fietsnaaiertjies wie ouma reg met die beta max gesit kon toe nie die ding tape nie.. screen sommer in drie gedeel op n  tyd.. lekker SABC2.. vat hom in die malema on your studio!!

  6. Ponkie

    Sy is die eie eienaar van die gastehuis. Of miskien is sy related aan Caster Semenya en is sy die eienaar met die eiers van die gastehuis…

Gooi Comment