Monthly Archives: April 2010

Shame, FIFA.

Ja, almal is uit hulle fokken velle uit happy, FIFA. Especially die ou in die agtergrond. In SA culture beteken thumbs down ons is poes happy, want ons is aan kakker goed gewoond. Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged , | 9 Comments

Brandbruggies interview Ashtray Electric

Ek het oor die Paasnaweek die voorreg gehad om 'n lekker kakpraat sessie met Rudi van die band Ashtray Electric te hê in Kleinmond, wou eintlik Bellville toe gery het om die res van die brasse ook te interview, maar my kar se radiator is fucked en die engine sal uitbrand as ek verder as [...]
Gefile in Kief musiek, wkj interviews | Tagged | 4 Comments

Datsun. Dis fokken awesome.

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged , | Leave a comment

Liewe Daily Star UK. Fok u.

Aan die ouens by The Daily star in die UK Julle gaan so fokken tekere oor die aardbewings, mense slagting, race wars en bloedbelope machete paaie in Suid Afrika. Ek weet nie wie die ongelukkige outjie is wat voor in julle loltrain gesit het nie, maar iemand moes ongelukkig agter daardie persoon sit om al daai [...]
Gefile in Snotstories | Tagged , , | 28 Comments