Monthly Archives: April 2010

Sipho tune Steve Hofmeyr.

Ek het vir Sipho Hlongwhane van Mail & Guardian se Thoughleader gevra of ons sy ope brief aan Steve Hofmeyr hierso op Watkykjy kan drop, want dan hoef ons nie een te skryf nie. Sipho, bly net weg van Sun City se Palace af as Steve ook daar is. Netnou eet hy jou een teen die [...]
Gefile in Zefgatte in die nuus, briewe | Tagged , | 29 Comments

Die Antwoord – gangsta bier

Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos | Tagged , , , | 1 Comment

Bennie se liksens

Bennie van Rooihuiskraal het sopas sy drivers liksens by Centurion gekry en besluit om met sy pa te gesels oor 'n Golf Chico. Sy pa besluit om hom 'n fair deal te cut: "Raait, seun – bring jou skoolwerk op van 'n D na 'n C toe, lees bybel en sny jou takhare af. Dan kan [...]
Gefile in Grapgat | Leave a comment

Die Antwoord – 20 minute by Coachella

Hierso is so bietjie amateur footage van Die Antwoord by Coachella 2010 waar hulle 'n 20 minute set gespeel het. 'n Groter deel van Amerika weet nou fokken duidelik wie hulle is. Hulle het ook 'n kief interview gedoen met Xeni van BoingBoing by Coachella Oasis – die larney next level spot behoort aan Merv [...]
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos | Tagged , | 2 Comments