Monthly Archives: April 2010

Raboobi. Fokken mal.

As ek die hoof van die brandweer is, sal ek hierie bra employ om krimpies se katjies uit bome uit te gaan red. Daai onderstebo move wat hy pull is net fokken weird. Dit lyk of hy aan sy toggos hang. Waar is Kirsten Dunst vir soentjie? (shot, ilze) Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 7 Comments

Mooi t-shirt

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 21 Comments

Die Antwoord – Interview by Coachella (Xeni Jardin)

Hos-hos! Die Antwoord het die afgelope naweek in die overseas ge-jol by Coachella en die crowd van meer as 75000 mense het fokken bos gegaan. So much vir konte se teorie dat niemand na hulle sal luister of hulle sal verstaan nie. It are not matter, poes. Xeni Jardin, daai lekker goose van BoingBoing.net het weereens met Ninja [...]
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos, yo-landi visser | Tagged , , | 19 Comments

Frodo en die vulkaan

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged , , | 1 Comment