Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: April 2010
Interview – Henry Rollins
Henry Rollins is een van daai complicated take-no-shit tipe van mense. Terug in dae van sy band, Black Flag het hy even PKs uitgedeel onder die fans wat hom kak gegee het. Hy is 'n heavy intense bra wat stand-up kan mix met movies, boeke, rock 'n roll en sy eie TV en radio shows.
Oor [...]
Joe Public vs The Volcano
Verlede week het 'n vulkaan met die onuitspreekbare tos naam, Eyjafjallajokull, sy holprop los geskiet met 'n oordawerende knal en 'n enorme fokken poep (met residue) gelos oor Europa wat air traffic omtrent tot 'n stilstand genaai het. Ek skiem die Yslanders was almal gepiel op Nordic Ice of iets toe toe vulkaan sy top [...]





Die Antwoord – Live in Stellenbosch