Check net hoe score hierie bra met die gooses. En kyk net hoe maklik slaan daai seat plat. Mens sal heel gerieflik die gulpvrug polka in hierie automobielie kan doen. Zef, my blare! Ford, bring hierie outjie terug. Sit net ABS in.
Hierdie post is 46 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,196,554 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Daai was nou 'n befokte kar op sy dag, veral die V8 Pirhana! Fokken nostalgies!
Fokkit! My ma-hulle het toe al die tyd vir my gelieg as ek hulle vra waar ek vandaan kom! Die fokkers het my al die tyd op een van daai platslaende seats verwek!
Wie kan hulle blame, dis 'n poes zef kar! Amper so zef soos my Chev Lumina!!! Wie wil nou nie in so kar spyker nie?
.."…wait till you hear the in-car wireless…" !!!
Check die dude se afro! Eeeeuuuuwww….