Comments

  1. Author
    griffin

    Whatever blows your pubes back, my bra.

  2. Jaco

    lyk asof hy/sy/hy die horing op die verkkerde plek het
    🙂

  3. wortel monster

    WAAAAAAA!!!!!!!!..klop klop wat de vok!!

  4. michelle

    Dis hoe jy jou boyfriend maak aantrek, as jy nog nie uit jou "my little pony" fase uit gegroei het nie, maar jy dra al groot meisie panties.
    Yeeehaaaa, ek se: "Ry hom cowgirl!" Hy poep glitter!
     

  5. Author
    griffin

    Ek skiem dat baie mans in SA so wakker word en dan vinnig stort en aantrek vir kerk.

  6. Johann

    'n Mens kan kaartjie maak uit die pic met n caption wat sê: "Jy is SO gay…"

  7. topaz

    not n fok, bra…, hierie fantisize oor horings.

  8. Prof. Bokdrol

    Het nog altyd gewonder of ek dalk in staat is om 'n innings te kan bat vir die annerspan. Dudes soos hierdie laat my naarstiglik in die kas rondkrap vir my kettings, spurs en sweep…Brokeback Mountain here we come; yeeeeeh haaahhh!

Gooi Comment