Kom ons laai nog kak op

In Spec-takel deur griffin

Ingestuur deur ‘n Watkykertjie:

Ek ry laasweek na Louis Trichard

So na 1 uur kom ek by Sasol Sebediela 200 km Noord van Pretoria. Dit is 1km vanaf die tolhek waar ek afgetrek is vir my lisensie. Ons koop toe roomys en staan en kyk vir die bakkie wat so “presies” gelaai is. Die klip agter die bumper laat my wonder of hulle bang is hy bliksem agteroor

Dit was egter nie die probleem nie.Toe ek voor gaan staan le daar 5 ouens en slaap voor die bakkie op die gras en een in die Bakkie

Hoe kry jy hulle op daai voertuig?

Hulle het gele en slaap en wag dat dit donker word.

slapies

overload

 

Hierdie post is 223 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,614,907 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKom ons laai nog kak op