Fok, vertel my seblief hierie is nie real nie.

In Kak companies deur griffin16 Eiertjies

Ek hoop van harte  dat hierdie nie official Home Affairs vorms is nie. (click om groter te maak en in te zoom)

homeaffairs

(shot, Helena)

griffinFok, vertel my seblief hierie is nie real nie.

Comments

  1. tertius hollbrand

    Jirr bra, as daai ding “100%” is, is ons behoorlik gefok…. Die doos agter die pc was seker fok dronk?

  2. buddhaZA

    fokkit. scary shjit! hoop genuine nie dis legit nie O_o kan dit once verwag tho
     
    vrede

  3. Phill McAvity

    AAaaag neeee FOK! Ek het hom gesê hy moet die fokken ding eers check voor hy printers toe gaan! Ek sak my kop in skaamte.

  4. Camelion

    Ek skeem die drol moet leer om te spel en somma sy grammer regkry ONCE! This is indeed a fake, kyk nou net watse fucktup foute maak mens as jy try om te vevals.

  5. kakkapoefie

    ahahahaha–Dis nou kaksnaaks
    Ek dink iemand het so bietjie afgekak op skool.

  6. Stinkvis

    As dit nie vir die engelse spell checker op hulle system was nie sou die hele dokument so verstaanbaar gewees het soos die Rosetta stone vir 'n average blaar uit Brakpan…

  7. Perd

    Lyk my hulle het daai ding in Word getik en toe 'n spell checker geloop.

  8. Gert

    Hierdie is 'n vervalsing. Die Vreemdelinge wet waarna verwys word is al in 2002 vervang deur die Immigrasie wet van 2002. 'n Mens se foto kom ook nie op 'n permanente verblyf permit nie.

  9. p

    My fok Gert !! Moet dit nou nie vir ons spoil nie, man !!!

  10. Willem

    Agg nee waddefok is volgende. ''Julius Malema for president?''

  11. Fanie

    "Dept vanbinneland sake" op die stamp ook gemis… Die fokken stamp!

  12. Ponkie

    Die doos agter die pc was nie dronk nie, net fokken onnosel soos die res van sy regering. Ek was al poesdronk gewees in my dae, maar geen normale mens kan so dronk word dat hy sulke tos kwytraak nie.

  13. hoimir

    just checked my 2008 permanent residency permit – it is not bilingual. 100% english.

Gooi Comment