Dinge wat my opfok – die nuwe era doos

In Snotstories deur Christo Brandbruggies13 Eiertjies

(Deur Brendon Koen)

Onlangs kan ek nie help om te let op die nuwe brand doos wat ons wêreld betree nie. Julle almal sal hom ken. Dis die bra wat dink hy is main met sy Levi bootleg jean, punt leer trappers, pinstripe hempie en pastel pullover. Eens op ‘n tyd, toe ‘n 3 liter Ford alle meisies oopketel gemaak het, was outies soos daai maar skaars. Ongelukkig het tye verander en dis waarmee ons nou opgeskeep sit.

Hulle se “change is good”, maar ek sal “hulle” graag wil ontmoet. Dis well documented dat ons in ‘n redelike kak tyd leef. Anders sou daar nie ‘n boek oor die saak bestaan het nie (In dit net ek of is als Tos?).

Terug na die subject, aka. die sensitiewe jock, soos ek hom gedoop het. Die sensitiewe jock het rondom 2000/2001 sy eerste verskynsels gemaak. Dis toe boy bands en sulke tos die wêreld ooregeneem het. Outies het gemeen dat die skêre skoon bejirts raak vir die JT types en in ‘n oppertunistiese move, op die bandwagon van sensitief wees gespring. So is die res van ons onkant gevang deur hierdie nuwe verwikkeling. Terwyl ons dink “wat die fok gaan in die china se kop aan om so aan te gaan”, het die kweppe skoon ‘n slak in hul broek gelos vir die “rugged yet sensitive” bra’s.

Wat mens te bowe gaan is dat die ouens einlik maar ‘n klomp vye is. Niemand anders smaak hulle veel nie, juis omdat hulle altyd onder die wanindruk geleef het dat hy wel iets was (kaptein van die A-rugbyspan in hoërskool of net local gym crawler). Somehow het hulle egter for real main geword deesdae. Hoe presies dit toegelaat is, weet niemand nie.

Nou specs jy die rykseun (elke tweede gwar) in sy Polo Gti wat teen ‘n KS verby jou jaag met iets kak soos Baby Tjoklits op sy blêrboks. Dan vra jy weereens hoe die bra cooler as Ekke is? (skies Jack). Gee my sommer ‘n holknol. Die ergste is as jy hom after hours check, wanneer hy dink niemand kyk nie. Dis wanneer jy agterkom dat hy dieselfde drol is wat pouse afgetos het oor Amor se pictorial in die Huisgenoot van 2003.

Die groot kak is dat ek en jy en al ons blare dit vir ‘n feit weet, maar dat ons ‘n bitter klein deel van die bevolking opmaak. Dis fine om nie deel van die herd te wees nie, but for fuck’s sake, as ek vir veel langer met die mense moet deel wat so deur die kak is, wat ek ongelukkig moet doen, dan gaan ek die Man upstairs binnekort zik.

Ek skeem dat ons eendag nog hieroor sal praat, terugkyk op waar Polo boy nou sit en wonder hoekom ons so befok was. Moontlik sit hy spasties gesuip by die werk, met sy poppie vrou wat hom met ‘n katelknapie verneuk en skuld tot by waar sy ego lank terug was. Sorry boutcha pappie. Maar vir nou piss dit my nog goed af.

Deel met jou tjommies!

    Christo BrandbruggiesDinge wat my opfok – die nuwe era doos

    Comments

    1. kakkapoefie

      Jasas Bra jy moenie laat die poefters jou so die bliksem in maak nie–daar moet faktap
      mense ook in die wereld wees..Jy is dood reg oor daai pastel trekoortjies,en moeni vergeet van die grys of maroon enes nie,jy weet daai met die diamant paroonthies op.
      Wie in sy regte fokken verstand dra daai kak-wats ver keerd met n bliksemse jean en n t-shirt.Of as dit warm is -n plankbroek.
      Mense assegodseblief dra net julle pt broekies of 82 joggers by die huis.Nog iets wat ek saamstem is daai regtige bank kak musiek soos baby-tjoklits.Wel ek was eintlik skuldig aan daai een,daai tipe musiek het altyd so catchie tune,en dan sing hulle alle soorte kak wat nie sin maak nie.Toe besluit ek dat mens kan mos nie die kak luister nie,my gots die man sing oor klein tjoklits —en hoe de fok klop n mens se hart tjoklits??En wies die een wat naby is??Sy beter poes mooi wees.

    2. kakkapoefie

      Griffin – ek bly nou hier innie Mauritius in.Hier is fokkol afrikaans om te lees nie-wat kos daai tosboek storie en kan julle die fokken ding pos?

    3. griffin

      Check op die link virrie boek hieso op Watkykjy. Click op dit en check met Kalahari. Maybe ship hulle hom vir jou Mauritius toe.

    4. Eskiballas

      Ek stem 100% met jou saam,die sameleweing t.o.v. om n "man " te wees het moesre verander,girls vir equal wees orals,op die sportveld,by die werk,orals,maar hulle wil nogsteeds soos vrouens behandel word. Hulle wil vloek en suip en kots,en dan moet jy die deur vir hulle oophou,en jouself "volwasse" gedra. Fok dit man,dit is waar die fokken nuwe gespuis uit gebore was.
      Mans wat te slapgat is om op te staan en dan sit hulle en luister en drink koffie in koffiebars op Vrydae aande met hulle vroom gesiggies en fake houding. Hulle is die mans wat briefies van hulle ma af gebring het as mens LO op skool doen,na skool toe ontdek hulle oefen en begin gym,nou dink hull ,hulle is David Beckham of iets. Girls hou van sulke dose want hulle kan met hulle doen wat hulle wil want hulle is pussy whipped,omdat hulle oor Amor getos het ens.
      Met die ET kak worry ek my gat af iat die AWB retaliate,want die fokken klomp prikkelprinse sal weghrdloop soos fokken ou tannies met nat panties. Ek hoop net eerderr niks gebeur nie,ek sal my oe uit my kop uit skaam.

    5. Frikkie2000

      Leke article..  moet sê skinny jeans en hare wat getstraighten word deur mans grind my gears ook raak..

    6. Bulperd

      Die verpesting van Metro man sou glad nie gedult gewees het in die ou Army nie.Pis op jou hande en ryk soos n man!

    7. Shadow

      Dit was omtrent tyd dat iemand die saak van die WERF eters(die sensetiewe jock soos brendon genoem het) aangespreek het ,dit voel asof daar n reuse blindie puisie in my oog form sodra ek een van daadie faux hawk draende naaiers sien,ek beleef dit elke dag meer en meer  angesien ek uit Vtown uit kom die probleem tref veral een van ons hoer tegniese skole se laaities…. maar ek wil nou nie subject matter moeg prat nie…. mag al jul toekomstige tewe so los soos die herfsblare wees.

    8. poepin'nvisblik

      En moenie met daai "i'm in touch with my femine side" kak by my kom nie. Kyk tuseen jou bene jou trassie.

    9. Poespoep

      Baby chocolates, of “Tjoklits” soos party useless holnaaiers dit roep, help my om die einde van my lont te bereik. Van waneer af moet musiek common, of eentonig wees om erkenning te kry? En die ergdte is dat daai fokken kwêtte doosbaie skille verdien, wag bietjie “verdien” was ‘n kak woordkeuse. So aan al die fokops wat sulke verbeeldinglose musiek amusant vind, julle moet opgelos word in batterysuur.
      Baby ek like jou soos jy is,
      my hart klop “tjoklits” as jy wydspeen pis
      baby, baby siflis.

      Vat so Gerhard Steyn jou fokken closet queen.

    10. veltussenpoesenhol

      goeie fok dis waar, ek raak ook dik de poes in vir die naaiers wat op die highway tussen lane met hulle mof polo's jaag sonder poesflikkers met sy venster oop sodat jy sy holnaai musiek kan hoor…wens hulle almal sal i MAFOKKER van i zol rook en ini spieel kyk( en hopelik nie tos terwyk hulle doen nie)

    11. ELan solomon

      Lank laas het n soutie soos ek so goed gelag. Kak on point with all of the above.

    12. Skrotum

      Julle is kaksnaaks, ouens, maar tog so waar.  Die dae toe die jong tospotte nog Army toe gegaan het, het jy nie sommer sulke kak gesien nie.

    13. dooslip

      gie gie ha ha jul darem morsig met jul monde, eet jul nog poeding met jul monde. ek wil nie jul mond wees nie groei op en raak wys

    Gooi Comment