Die Perdeby

In Gorrel kakpraat deur griffin11 Eiertjies

Die moerefokken perdeby is 'n skelm stuk kak insek wat sy huis bou net waar die fok hy wil. Soos 'n Zim war veteran vat hy oor. Daai buitekamerdeur wat jy eenkeer per jaar opmaak om drie maande na kersfees jou nuutste oefen apparaat te wegsit om stof op te gaar? Daai naai bly daar, onder andere. Die perdeby sal in daai sleutelgat bly en sodra jy die sleutel indruk om oop te sluit, sal die gevlerkte kont sy bier neersit en met ten minste vyf van sy homies uitvlieg en jou fokken steek. And not in a good way.

Ongelukkig, andersins as met bye, sal die outjie se boude nie afval na hy jou genaai het nie. Sorry ou maat, hy sal jou kataza terwyl jy weghol met flappende arms en soos 'n meisie skree wat 'n skurwe oom in 'n Ford met 'n dowwe linker headlight gesien het.

Dan sal hy terugvlieg na sy sleutelgathuisie, sy bier klaar drink en sy goose met die perdebylyfie naai. En nog perdebye maak.

Jissis, ek haat die fokken goed.

perdeby

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Perdeby

    Comments

    1. Chielie

      In Italy, I once saw some dude have great success battling wasps by putting a bottle with a small amount of Campari at the bottom out for them. They drowned in it, by the tens.

    2. Alexa

      Ek was een keer so fokken seer gesteek ek kon skaars loop. 'n Perdeby het my ook al gesteek.

    3. Ruan

      n  perdeby steek fokken seer en ken geen einde nie

    4. Elmarie Hougaard

      'n perdeby is besig om nes te maak by die hek voor ek by my voordeur kom. Hy is nou al weke lank besig daarmee. Wat is binne daai nes, kan ek dit nog afbreek sionder om gesteek te  word. Die arme ou werk so hard om sy nes te bou dat ek te jammer voel om dit af te breek. Gee raad asb.

    5. Prof. Bokdrol

      Elmarie, ek is 'n leek op die gebied van perdebye maar ek weet so bietjie van steek af, so hier is my raad:
      1) As jy wil gesteek word op 'n aangename manier, raadpleeg jou man of kêrel, of as jy single is bel my, ek bied my dienste gratis aan;
      2) As jy nie gesteek wil word op 'n onaangename manier nie, moenie met die perdebynes rondfok nie;
      3) Soos jy nou al hopelik begin agterkom, hierdie is nie 50/50 se Webtuiste nie…

    6. Joyce

       
      Ok almal ek dink ons is nou al almal genoeg gesteek. ek soek regtig raad om 'n nes af te haal. Moet ek hom met doom spuit.?

    7. Deon

      Joyce wag tot dit skemer raak hul is dan minder aktief, puit die nes met Doom net om die wat dalk naby is te verjaag, probeer die nes met n braaitongs uitkry, gooi parafien op nes en steek aan die brand.,

    Gooi Comment