Die Antwoord – 20 minute by Coachella

In Die Antwoord deur griffin2 Eiertjies

Hierso is so bietjie amateur footage van Die Antwoord by Coachella 2010 waar hulle ‘n 20 minute set gespeel het. ‘n Groter deel van Amerika weet nou fokken duidelik wie hulle is. Hulle het ook ‘n kief interview gedoen met Xeni van BoingBoing by Coachella Oasis – die larney next level spot behoort aan Merv Griffin.

Ons sal nog hierso drop soos dit inkom…

Deel Een:

Deel Twee:

American Zeflings:

dieantwoord

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Antwoord – 20 minute by Coachella

    Comments

    1. LuisterAsDieOomPraat

      Luister my blare!!  
      Julle het dit fokken kief gemaak ek se!!!!  
      Fokken great show!!  
      Hou dit grounded as julle daar bo rond sweef tussen success en die clouds.
      Awe

    Gooi Comment