Brandbruggies interview Ashtray Electric

In Watkykjy Interviews deur Christo Brandbruggies4 Eiertjies

Ek het oor die Paasnaweek die voorreg gehad om ‘n lekker kakpraat sessie met Rudi van die band Ashtray Electric te hê in Kleinmond, wou eintlik ashtray4Bellville toe gery het om die res van die brasse ook te interview, maar my kar se radiator is fucked en die engine sal uitbrand as ek verder as 20km met die ding ry. Lekker armgat zef vibes.

Dit herhinder my aan ‘n storie wat een van my tjomme my vertel het van Parow (die plek). Die bra cruise by Parow in vir die eerste keer in sy lewe en tune sy ander tjom: “Oh so dis nou Parow, ag dit lyk nie SO zef hierso nie.” Sy woorde was nog nie koud nie toe check hulle ‘n fucked up Ford Sierra wat van die pad af swerve, stop en die hele maplotter gesin, ouma included, by die deure uitbliksem om te try wegkom, moerse vuur in die engine. En BP petroljoggies met gieters wat aangehardloop kom met ‘n kakspoed om die vlamme te try blus. True story my bra.ahstray3

Anyway hier gat ons. (CB sal wees wat ek getune het, RC sal wees wat Rudi getune het – moenie deurie kak wees nie.)

CB: Ashtray Electric het ‘n unique style, en julle smaak dit nie as mense julle musiek in ‘n genre probeer sit nie. Hoe sal jy Ashtray se vibe beskryf aan iemand wat nie julle tunes ken nie?

RC: Nee, ons smaak dit net mooi fokol. Mense wil mos altyd mens in n boks druk. Ek dink dis seker maar om hulleself beter te laat voel of iets. Ons maak eintlik net tunes vir romantiese bliksems wat wil wyn drink saam met hulle girls en dan gelukkig raak na die tyd.

CB: As ek jou nou ‘n plane ticket aangebied het om enige plek in die wêreld ‘n gig te gaan jol, waarheen sou jy gaan en hoekom?

RC: Seker maar New York. Daar of Swede – ek was al daar en die plek het lekker vroumense.

CB: In die song “Quite Overstared” sing Andre “the wine tastes sweeter with you”.Is daai song vir ‘n spesifieke pop geskryf of net vir lekker girls in general? Wie doen die skryfwerk?

RC: Daai een is vir al die lekker girls daar buite. Eintlik dink ek nie die song is eers vir n girl geskryf aan die begin nie, maar nou het die girls (en die moffies) dit ge-claim. Andre skryf meeste van die lirieke, en ons almal skryf saam aan die tunes.

ashtray2CB: Ek het eendag sit en channel hop en toggos vryf toe ek op Studio 1 afkom, toe skiem ek fok ek ken daai bra! Jy’t so moerse jakkals grin op jou gesig gehad, was jy gesuip?

RC: Jassis bra, kameras maak my kak bang. Veral as dit vir live TV is. Ons drink altyd by n tjommie van my, ‘Beef’, se pa se Ierse pub net so af in die straat van die M-Net studios af. So ja, ek was n paar groot biere sterk.

CB: Of moes jy jouself in toom hou om nie aan die aanbieder se nannas te vat nie?

RC: Daaroor het ek al baie gedroom.

CB:
Okay sy IS moer hot maar ek smaak haar nie, sy doen ‘n kak job as aanbieder. Sy val haar gaste in die rede, drop awkward sarcasm en try roll ashtray1met lingo en slang wat sy clearly nie verstaan nie. Waarmee is Ashtray op die oomblik besig?

RC:
Ek het al kakker as sy gehad bra. Sy’s ok scheme ek. Ons skryf bedoosde nuwe tunes vir die volgende album. Pre-production en daai kak op die oomblik.

CB: As jy saam met enige 4 mense in die wêreld ‘n paar biere kon hit, saam met wie sou dit wees?

RC: Tiger Woods, Thom Yorke, Jesus en daai bra van Chelsea, Roman Abromavich.

CB: Ashtray se tunes is als in Engels. Skiem jy julle sal ooit iets in Afrikaans doen?

RC: Nee wat. Daai ander bra’s doen Afrikaans baie beter as wat ons dit kan doen. Ons gaan maar tunes maak vir die souties.

CB: Julle rol saam met ander groot name in die biz soos Van Coke en Parow – sal julle ooit colab vir ‘n tune of is julle maar net brasse wat saam wyn drink en chill?
RC: Ons het n song gedoen saam met n bra vir n colab, maar hy’s nie van Bellville af nie. Die song is ook nog nie klaar nie so ek gaan maar my bek hou vir eers daaroor. Maar ja, ons is brasse wat saam chill. Hulle drink bier, en ons drink wyn.

CB: Ek sien jy’t altyd ‘n vleisblom aan jou sy, is die ander members ook so lucky? Wat was sover die hoogtepunt van die hele rockstar lifestyle?

RC: Vleisblomme is mos lekker? Die ander bra’s het almal girlfriends op die oomblik so hulle vat dit maar rustig, anders is hulle balle in n vice grip. Ek aan die ander kant hou mos daarvan om kak aan te vang.

CB: Jack Parow het getune in ‘n interview sy hoogtepunt was toe ‘n girl hom met ‘n bra gegooi het en dit op sy mic geland het, toe rap hy net aan. Het meisies julle al met onderklere gegooi?

RC: Nee, ons is nog nie gegooi nie, maar ons het al n hele paar keer ge-flash. Dis altyd befok om n paar tiete te sien terwyl mens speel.

CB: Ek sal nie mind as betties my met onderklere gooi nie, net nie panties nie, dis fokken grim. Hulle staan heel aand in die crowd en rondspring met hulle dronkgatte, heavy natgesweet, dan launch hulle daai ding jou kant toe. Siss man.

RC: Nie as jy die een was wat die panties so nat gelaat raak het nie.

CB: Julle het 2 albums uit verstaan ek? Nog een in die pyplyn? En Waar kan die WKJ lesers julle CD’s in die hande kry?

RC:
Wel, dis n vollengte album (Bonjour) en n EP (The Dave Sessions). Die EP kan net ge-download word. Dit was dik limited edition shit gewees. Maar Bonjour moet by al die groot CD winkels wees. As hy nie daar is nie, moet die mense hulle hassle sodat hulle dit kan inkry.

CB:
Shot vir die chat en die Jagermeisters bra, als van die beste vir Ashtray in die toekoms. Rock on brother!

RC:
Jy weet mos hoe gaan dit hier in Kleinmond. Dis altyd wild. My broer is een aand hier 6 Stroh Rums gevoer.

Skiet uit na Ashtray Electric se website toe. Click Hieso.

 

 

Deel met jou tjommies!

    Christo BrandbruggiesBrandbruggies interview Ashtray Electric

    Comments

    1. Tingelling

      Jirrie maar jy is sexy fokkit mans mens as ek jou moet gryp gaan jy swaar trek papa!!!!!

    2. Kriekki

      Fuck Ek het nou lekker gelag. Tipies mans. Bruggies, hoe lyk dinge nog daar ini Mond? Much love Peeps!! 

    3. OorlogSeekoei

      ag nee wat… hierrie ouens is average op 'n goeie dag.  hierdie sound is orals al jarre lank… gaap…

    Gooi Comment