Biscuits van Benoni. ‘n Zef familie sirkus.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken main videos. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

6 Comments

  1. MrKlinkBlink
    Posted April 16, 2010 at 2:50 pm | Permalink

    WTF!!! Dit bewys net Zef het nie boundaries nie.

  2. bBruce
    Posted April 16, 2010 at 2:54 pm | Permalink

    hahahahahahaha!!!!!!!!!!!!! Dis KAK Snaaks!

  3. micha
    Posted April 16, 2010 at 2:56 pm | Permalink

    erm… fok… Is dit nou 'n klomp Antwoord rugryers? Gooi iemand nou stink viral vibes uit om aandag te kry vir 'n produk?
    Marketing mense wat nie met oorpsronklike idees kan opkom nie, maar wat spin-off's moet maak van ander mense se goed, moet geskied word.
    MAAR ek kan verkeerd wees oor die doel van die mense, so as ek is, skiet my maar.
    Dis kak boring.

  4. Moomin
    Posted April 16, 2010 at 3:40 pm | Permalink

    mmmkay! fokken wenner ek sê.

  5. Stofstreep
    Posted April 16, 2010 at 4:58 pm | Permalink

    Hierdie spul is posh compared met Die Antwoord. Maar… daar is potensiaal ouens. Ons sal vir Vissie moet kry om die wardrobe oor te doen, DJ Hitek om vir oupa so paar next level beats op die teetafeltjie te leer en Ninja om vir boetman en sussie op te voed in zef slang en hoe om daai tunes op empty fish paste jars eerder as oros glase te gooi. En voor jy kan sê hondsekierie, het ons 'n treffer – "Skoltemaier 7 – feat Die Antwoord"

  6. ou Vis
    Posted April 17, 2010 at 4:46 pm | Permalink

    Ek mag dalk onnosel wees, maar hoe op des aarde kyk mens die video. My bleakberry kan nie die msp’se flashplayer aflaai nie.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">