AWB ou maak sy naam kort baba tottie

In Fokken Zef Videos deur griffin34 Eiertjies

Eintlik maak about almal in hierdie clip hulle naam poes. Check die heavy over reactions. "Fight! FINISH HIM!"

Deel met jou tjommies!

    griffinAWB ou maak sy naam kort baba tottie

    Comments

    1. Pingback: Tweets that mention AWB ou maak sy naam kort baba tottie -- Topsy.com

    2. Chopper

      DIs kak snaaks, van die speelgrond mentaliteit van almal involved tot die nonsens wat hulle praat. "If you touch me on my studio…" On my studio? Waar sit sy studio dalk, onder sy arm? En dan die melkbaard Ystergarde troepie wat sulke dik smaails gooi en so useless is. Fokken marabse. Die lot van hulle.
       

    3. SD3000

      ha ha! touch me on my studio, touch me on my studio! I touch you on your studio? Touch me on my studio?"

    4. Zet

      net toe ek dink die AWB kon my nie meer laat lag nie.

    5. KosieKartoolsie

      Ek dink meer die ander twee het van julle baba totties gemaak, as jy regtig na die onderhoud kyk sal jy sien hulle was uittartend en moetswillig en daarop uit om hom te ontsenu. Omdat hy wit is is hy nie geregtig om sy mening op n beskaafde en volwasse manier uit te druk nie. Ek is meer skaam oor hoe die onderhoud gevoer is as oor Visagie se uitbarsting.

    6. Stewart

      Almal in die studio is kak dom… but especially the AWB Oupa.
      Griff… you should make a lekke pop tjune wif your new next level keyboard called "Touch Me On My Studio"…

    7. Michelle

      Kan iemand net vir my die volgende verduidelik: Gewone Afrikaaners, nie die ver regse Afrikaaners nie, het huleself selfs in die appartheids jare van die AWB gedistansieer, oor dit waarvoor hulle gestaan het. Net n' handvol mense het agter hulle gestaan. Die man is tronk toe vir manslag en almal het gedink hy is laf. NOU, dat hy oorlede is (ek praat glad nie sy moord goed nie, ek se ook nie dit was reg nie, want hy het sy tyd in die tronk uitgedien) is mense besig om histeries agter die AWB te staan. Mense wat saam met my op skool was in flippen Pretoria, wat nie eens deel was van die "struggle" nie, want hulle het nog aan hulle ma's se heupe vas gesit, ondersteun nou skielik hierdie beweging. verduidelik vir my die verskynsel, want dis net AWB groepe op facebook en waarookal en mense pring op die bandwagon- of is dit nou ossewa?
      Totale histerie. Ek dink net almal moet die hel uit chill.

    8. Author
      griffin

      Stewart, I am positively 100% sure that I am going to do just that pretty soon.

    9. Author
      griffin

      Niemand in daai studio het hulleself soos grootmense gedra nie en die ou toppie het sy cronies se naam gat gemaak op Nasionale TV, wat weereens bewys dat die AWB niks anders as ‘n farce is nie.

    10. Author
      griffin

      Mens noem dit onkunde en onkunde se petrol is mass hysteria en die media is die vuurhoutjie.

    11. Michelle

      Ek wonder hoe lank hulle dit sal bly ondersteun. Die goed kom terug om jou in die gat te hap. oor 5 jaar wil hy aansoek doen om n VISA om Oz toe te trek saam met die res van die "SA is te gevaarlik" gespuis en dan se hulle, sorry Mnr, we dont want an enemy of any state residing in our country. Dit klink dalk vergevat, maar stranger things have happened.
      DUMB IS FOREVER!!
      HONK HONK!!!!

    12. poepin'nvisblik

      Of kom ons speel studio-studio. I'll show you my studio if I can see your studio first.

    13. George

      Kan dit nie beter stel as Michelle.   Ek kannie glo die AWB stuur n serebraal gestremde persoon om namens hulle n onderhoud op nasionale televisie te voer.  Dit is rerig weer n goeie reminder van hoe kak die AWB is en hoekom almal hulle altyd afgelag het.  Hahahahaha useless moere, daai bra kannie eers brits praat!
      "Mens noem dit onkunde en onkunde se petrol is mass hysteria en die media is die vuurhoutjie."

      Soos die mense na die diens sing: aaaaaaa amen, aaaa aaaa amen!  🙂

    14. JakeTheHake

      A-MEN Michelle!!!!!!!!
      People, please be so kind as to chill-the-fuck-out, as well as KEEP LEFT and PASS RIGHT !
      Ons is die leiers in hierrie land en ons maak dit tel. Nie wie-ookal-wat-dink-hulle-rule nie! Net soos die traffic – almal jaag hapilly werktoe of huistoe en alles is kewl, tot een of ander doos nie wil links hou nie –of– die poeslisie sit en visvang langs die pad…
      Wil jy langer en lekkerderster leef? Kyk minder TV. Jy sal dit snaaks (en scary daarna) find hoe mense se lewens affekteer word deur die 20:00 nuus…..soos skape vertel ek jou……jy sal sien eers as jy bietjie wegkom van daai doos af (die tv)…

    15. Briekmerk

      Niemand durf my aan my studio vat nie. Sal vir hom poes.

    16. roflcopter!

       does anybody else think it's ironic that eugene looks like more of "african" descent than "european" on his wiki page! http://en.wikipedia.org/wiki/Eug%C3%A8ne_Terre%27Blanche
      (and yes I know all of us are africans but you get what I mean…unfortunately 2 years in an international school has forced me to be as politically correct as possible)
      so a supremacist got killed, so what! millions are murdered/die everyday. I'm sorry but I cannot have any sympathy for someone who thought his race (my race!!!) was superior to any other! I find it really embarrasing!

    17. MR-T

      Haha funny comment "sal vir hom poes" hehehe
      People should just chill the Fuck out!

    18. MR-T

      ons kort 'n public humiliation tv show… baie contestants.. 

    19. Joe

      'Boereleier' wat gereeld van sy perd afgebliksem het. Selfs een van die ou prezzies (CR Swart) het beter perd gery – selfs in cowboyflieks in USA gespeel.
      Dis al wat ek van hom sal onthou en dat hy darem sharp kon voordra van NP van Wyk Louw.

    20. jclesch

      Presies dieselfde foken useless persepsie as foken Juluis Malema, hoe fuckt – up kan jy wees!! Die laasgenoemde vat egter die koek…..TOTAAL!!!
       

    21. Johan

      My suster tune altyd, "Dronkgeit kom reg…maar Domgeit…."
      I fink it aplys hear!

    22. geskok

      OMG die websit is commen. die van julle wat die AWB so afkraak hello kyk liewer na julle self en die manier hoe julle praat julle klink soos n klop Danville specials SIES man

    23. Author
      griffin

      Ons is ‘n klomp Danville specials, maar dankie vir jou befokte observation, captain obvious.

    24. geskok

      ag nee regtig julle wil die AWB af kraak maar kan sien 99.9% van julle hier het net 2 brein selle julle taal gebruik is iets verskriklik en julle is n verleendheid vir die Afrikaaner taal

    25. Michelle

      99.9%? So my Afrikaans is darem ok. Jy is bietjie sensitief "geskok", want Afrikaners is plesierig hoor, on hou van partytjies en ons vat onsself nie so ernstig op soos jy nie.
      Jy se ons Afrikaans is sleg, haal net eers daai balk uit jou eie oog toe?
      Mens begin 'n nuwe sin met 'n hoofletter en ek glo nie die HAT het al die afkorting "OMG" al goed gekeur nie.
      Jy is effe teenstrydig met jou eie uilatings hoor.
      En ja, mens kan van iemand wat homself uit vrye keuse, onvoorbereid op 'n publieke forum gaan plaas en n totale idioot van homself maak, kritiseer. Almal doen dit elke dag met almal in die politiek, jy het presies dieselfde hier kom doen. Dis net nie al die aanhangers wat hulle "periods" kom he nog bo-op die hele comment list nie.
      Ek het nou my tyd gemors op jou.
       

    26. Skenier

      @ geskok. Kenner en taalkundige wat jy nou is, mens spel Afrikaner met net een a. Breinselle is ook net een woord. So ook taalgebruik. En afkraak. Verleentheid met n t.
      Fokken Totius.

    27. ShawnT

      Geskok,loop nai vir ET in sy graf as dit is hoe jy voel……
      Ek is geskok oor jou nuuskierigheid,het jy dan fokol Afrikaner bloed in jou..
      Ek se,break a leg….

    28. Stienie

      Wel wel kyk nou net en julle noem julle self AFRIKANERS kom by want dit is mense soos julle wat geen kultuur het nie ek is trots Afrikaans en trots op my erfenis.

    29. Author
      griffin

      Ek is nie ‘n Afrikaner nie. Ek praat Afrikaans, poes.

    30. Diablo

      Ag jissis!!!!
      My fok! What's this? God damn Oprah?!
      Fok mense, word net wakker! Dit is nou van toepassing op "Stienie" en "geskok". Eerstens, kry vir julle 'n beter fokken skuilnaam want die wat jul gebruik is kak!
      Hou fokken op om die ander mense uit te haal oordat hulle 'n opinie lig oor iets wat kak-snaaks is en super-faktap! Afrikaans/Afrikaner of te not… Iets bly snaaks in enige taal.
      Hierdie site is designed om te se of iets KAK is of nie… Maak nie saak watse kleur of geur is dit nie. So, get on the bus. Wees trots op jou opinie, nie jou taal of jou kleur nie!
      God man, as die ou fokken omie met die grys ken-bamboes kak aangejaag het en soos 'n 1-jarige gestremde bos-aap opgetree het dan kan ons dit mos sê en snaaks vind.
      Fok julle donners om vir die res van ons te sê dat dit nie snaaks is of dat ons nie respek het vir die Afrikaners/AWB nie… Frankly voel ek fokkol.
      As julle nie hou van wat op die site aangaan nie. FOKOF!!!! Ons kan nie help julle het nie 'n sin vir humor of 'n lewe nie! Gaan slaan kamp op in Ventersdorp. watkykjy.co.za gaan julle nie mis nie en ek fokken ook nie!
      Rock On watkykjy!!!

    31. Gin & Melktert

      Hierdie is darem maar ‘n fokkin timeless classic. Een om weer en weer te revisit om ons te herriner wat die verskil is tussen Afrikaners en mense wat Afrikaans praat.

    32. Dirk Diggler Diktros

      Is daar regtig niks beter nie – wag enige iets is beter as die antwoorblowjobathon – doen gerus geskiedenis voort!!!  DDD

    Gooi Comment