Hey Griffin,
Loer ma, ons was die naweek op n bachelors gewees in Thabazimbi.
Dis hoe die gelukkige man gelyk het….iets soos wat jy sal kry as die Ninja
vir Corne sou dek en hulle n gam se hoerkind sou gehad het.
Lekker dag
AJ
Hierdie post is 54 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 944,475 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Fokkit, weet die outjie van al die kak wat vir hom wag – en ek praat nie nou van die bachelors nie, ek praat van married life.
is this guy legally old enough to get married?
Miskien is ‘n legally blonde. Of miskien het sy goose ‘n mens in die pens.
Ag nooit, 'n Bachelors in KFC? Lekker droog as jy my vra.
Of dalk was dit na die gehoer en geremoer, jy weet 'n nah! babelas breakfast.
Jis ja die oukie lyk darem ma' baie tranerig. "gelukkige man" se gat.
Kry vir jou 'n lekker Ball-&-Chain en hope poefdoeke. my ou. Simpatie
die fokker het definitief 'n traan gestort, judging from the photo…of sy tjomme het vir hom een moerefokker van 'n dop gegooi, of die stripper was kak, of die reality van wat hy op pad is om te doen het hom gestrike…dalk, net dalk, het van die olie van kentucky se fried chicken in sy oë gespat…we'll never know…whatever the case may be, ek laaik die fokkin ninja headband…so, alles wat mooi is, bra!
Oh wee, wat gaan met die ou se broek aan? Smaak my die een pyp is lank en die ander een kort!!!! Ek vra liewer nie nog vra nie………
Ek dink sy ogies is so rooi van die kak majad wat hy gerook het.
shame, plain kak
Iemend help die mannetjie voordat te laat is…
die ou is dik gesuip , teen die tyd wat die foto geneem was kon hy seker nie eens die verskil tussen ‘n poes en ‘n gebraaide hoender sien nie.